Soek Resultate - "Gauteng"

Sjebiens goedgekeur sonder dat eienaars ‘n vinger lig

2018-12-08
Kobus Hoffman

Die VF Plus in Midvaal is hewig ontsteld oor die omstrede goedkeuring van 34 sjebiens binne die Midvaal-munisipalegebied sonder dat daar aan die minimum statutêre vereistes, voorskrifte of regulasies voldoen is. Goedkeuring om handel te dryf is verleen sonder dat die eienaars daarvoor aansoek ... Lees verder


Matriekslaagsyfer is misleidend

2019-01-03
Tammy Breedt

Die klem vir ‘n suskesvolle onderwysstelsel moet op gehalte onderwys wees, eerder as ‘n goeie matriekslaagsyfer.

Die slaagsyfer vir 2018 is misleidend aangesien 55% van alle leerlinge wat in 2007 met graad 1 begin het, nie in 2018 matriek geskryf het nie en dus êrens langs die... Lees verder


Matriekslaagsyfer is misleidend

2019-01-04
Die Redaksie

"Die klem vir ‘n suskesvolle onderwysstelsel moet op gehalte onderwys wees, eerder as ‘n goeie matriekslaagsyfer," sê Tammy Wessels, VF Plus-Jeugleier

Wessels sê die slaagsyfer vir 2018 wat Donderdagdaand deur die minister van basiese onderwys aangekondig is, is misleidend... Lees verder


Emfuleni-burgemeester moet kies op watter stoel hy wil sit

2019-01-11
Gerda Senekal

Die burgemeester van Emfuleni, Jacob Khawe, steur hom nie aan enige gedragskode nie en gaan onverpoos voort om twee senior posisies te beklee.

Die VF Plus het reeds in Desember 2018 versoek dat Khawe bedank omdat hy in Julie verlede jaar reeds tot die heeltydse amp van sekretaris van die ANC in... Lees verder


Emfuleni-burgemeester moet kies op watter stoel hy wil sit

2019-01-11
Die Redaksie

"Die burgemeester van Emfuleni, Jacob Khawe, steur hom nie aan enige gedragskode nie en gaan onverpoos voort om twee senior posisies te beklee," sê Gerda Senekal, VF Plus raadslid in Emfuleni.

Die VF Plus het reeds in Desember 2018 versoek dat Khawe bedank omdat hy in Julie verlede jaar... Lees verder


Emfuleni-raadslid in sy huis oorval

2019-01-22
Christo Smith

‘n VF Plus-raadslid van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) in Gauteng is gisteroggend in sy huis in Vanderbijlpark deur drie gewapende rowers aangehou terwyl hulle na juwele, geld en vuurwapens gesoek het.

Raadslid Christo Smith... Lees verder


VF Plus diep geraak deur lewensverlies by Hoërskool Driehoek

2019-02-01
Die Redaksie

Die VF Plus wil hiermee sy opregte medelye uitspreek met die dood van ‘n aantal leerlinge by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark.

‘n Brug tussen twee geboue het Vrydagoggend ineengestort op ‘n groot aantal leerlinge met noodlottige gevolge terwyl aantal leerlinge... Lees verder


Twee ongelukke in Tarlton eis ‘n lewe

2019-02-06
Me. Amanda de Lange

Die twee motorongelukke gisteroggend op die R24 en R14 in Tarlton, kon vermy gewees het indien Mogale City se omgewing-ontwikkelingsplanne behoorlik toegepas word en verkeersmaatreëls na behore uitgevoer word.

Die ongelukke was op bekende plekke in Tarlton buite Krugersdorp waar gereeld... Lees verder


Twee ongelukke in Tarlton eis ‘n lewe

2019-02-06
Die Redaksie

Twee motorongelukke Dinsdagoggend op die R24 en R14 in Tarlton, kon vermy gewees het indien Mogale City se omgewing-ontwikkelingsplanne behoorlik toegepas word en verkeersmaatreëls na behore uitgevoer word.

Die ongelukke was op bekende plekke in Tarlton buite Krugersdorp waar gereeld... Lees verder


Ses provinsies: Ramaphosa wil magte van gemeenskappe beperk

2019-02-12
Adv Anton Alberts

President Cyril Ramaphosa se plan om Suid-Afrika se nege provinsies na ses te verminder sal nie noodwendig staatsbesteding inperk nie en wek eerder die indruk van ʼn regering wat alle mag en besluitneming in homself wil sentraliseer.

Die VF Plus verwelkom enige stap om staatsbesteding te besnoei.... Lees verder


« 1 2 ... 86 87 88 89 90 ... 99 100 »