Soek Resultate - "Gauteng"
2020-05-20
Me. Amanda de Lange
Die Gauteng-regering het by monde van die LUR oor ekonomiese ontwikkeling, Morakane Mosupyoe, tydens die virtuele wetgewer-sitting gister erken dat ras nie ‘n faktor sal wees vir ondernemings om ekonomiese hulp te ontvang nie. Dit kom na aanleiding van ‘n vraag in dié verband wat ... Lees verder
2020-07-28
Me. Amanda de Lange
(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)
Die VF Plus het tydens ʼn virtuele sitting van die Gautengse wetgewer gewaarsku teen die ongrondwetlike optrede van die administrateur van die Tshwane-metroraad wat ernstige gevolge vir die provinsie kan inhou.
Die Grondwet maak voorsiening vir die aanstelling... Lees verder
2020-09-01
Me. Amanda de Lange
(Debat in Gauteng-wetgewer oor geslaggebaseerde geweld)
Die VF Plus het vandag tydens 'n sitting van die Gautengse provinsiale wetgewer die premier van Gauteng, David Makhura, versoek om ‘n geïntegreerde geslagsgeweld-aksieplan aan president Ramaphosa voor te lê en te bespreek.
...
Lees verder
2021-01-26
Die Redaksie
"Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Openbare Beskermer (OB) teen die Gautengse departement van onderwys vir die besteding van R431 miljoen vir die ontsmet van skole in die provinsie. Die geld is in net drie maande, Junie tot Augustus 2020, bestee," sê adv. Anton Alberts, VF... Lees verder
2021-02-25
Adv Anton Alberts
(Debat oor Gautengse provinsiale rede)
Die VF Plus het die ANC-regering vandag, in reaksie op premier David Makhura se provinsiale rede, van waansin beskuldig wat die provinsie se ekonomie vernietig het nog voordat die Covid-19 pandemie sy verskyning gemaak het.
Alhoewel die pandemie 'n... Lees verder
2021-03-02
Adv Anton Alberts
(Wantroue-debat in Gauteng-wetgewer)
Die VF Plus het tydens die debat oor die mosie van wantroue in die Gautengse premier, David Makhura, dit duidelik gestel dat die party die mosie beskou as een van wantroue in die ANC as regering omdat die inwoners van Gauteng vertroue in dié party... Lees verder
2019-09-03
Die Redaksie
Die geweld wat tans in Gauteng en elders in die land afspeel dui daarop dat die ANC-regering reeds gefaal het en nie langer in staat is om te regeer nie.
"Die grootskaalse immigrasie van mense na Gauteng vanuit ander provinsies en elders uit Afrika, endemiese korrupsie en onvoldoende ekonomiese... Lees verder
2019-10-21
Jean Kriek
Die VF Plus is bekommerd oor die veiligheid van skoolkinders wat elke dag in potensieel-gevaarlike situasies verkeer wanneer mede-leerlinge vuurwapens, messe en dwelms skool toe bring.
Die LUR vir onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lesufi, het ‘n verantwoordelikheid teenoor alle leerlinge om... Lees verder
2019-11-05
Kobus Hoffman
Die implementering van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA) het sy tol onder wit polisiemanne in Gauteng geëis.
Die Gautengse kommissaris van polisie, lt.genl. Elias Mawela, het onlangs statistiek bekendgemaak wat aandui dat daar minder as 9% wit polisielede in die... Lees verder
2019-11-25
Kobus Hoffman
Die polisiekommissaris in Gauteng, lt.genl. Elias Mawela, kan nie langer net toekyk hoe die polisiediens in sy provinsie verval en die skuld op die nasionale polisiediens plaas nie.
Lt.genl. Mawela het verlede week tydens ‘n vergadering van die Gauteng-wetgewer se... Lees verder