Soek Resultate - "FrancoDeLange"

Johannesburg brand onder aanvalle op buitelanders

2019-09-04
Die Redaksie

Die afgelope dae het die middestad van Johannesburg onder xenofobiese aanvalle en wydverspreide plundery deurgeloop. Dat daar wel ʼn probleem bestaan met buitelanders word bewys deur onlangse optredes van die Johannesburgse metropolisie en die polisie waar beslag gelê is op R15 miljoen se... Lees verder


Owerhede in Johannesburg slaan toe op eiendomskapers

2019-09-13
Die Redaksie

"Die VF Plus in Johannesburg het die inhegtenisneming van die 31 eiendomskapers vandeesweek in die stad verwelkom en spreek die hoop uit dat hierdie optrede slegs die begin is van ʼn proses om gekaapte eiendomme aan hul regmatige eienaars terug te besorg," sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid... Lees verder