Soek Resultate - "Fochville"

VF Plus veroordeel moord op bejaarde buite Fochville

2020-02-26
Ben van den Berg

Die VF Plus veroordeel die brutale moord op die bejaarde mev. Susanna Nel (84) buite Fochville.

Mev. Nel se liggaam is onder 'n hoop klere in haar eetkamer gevind. Die polisie het later drie verdagtes in hegtenis geneem vir die moord.

Die VF Plus veroordeel alle geweldsmisdaad, veral dié... Lees verder


VF Plus vra Gauteng-regering om in te gryp by rioolstorting in Fochville

2020-06-16
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om ondersoek in te stel na die voortdurende rioolstortings in Fochville en om maatreëls in te stel om die probleem op te los. Die dorp gaan reeds meer as ‘n jaar... Lees verder


Rioolprobleem in Fochville opgelos nadat VF Plus ingryp

2021-02-04
Ben van der Berg

‘n Vergadering wat die VF Plus vandeesweek met die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) se waarnemende munisipale bestuurder, Lerato Peu, gehad het oor die rioolprobleem in Zuideindestraat, Fochville, het vrugte afgewerp.

Peu het onderneem om die probleem... Lees verder