Soek Resultate - "FanieKloppers"

Chaos in Matlosana oor peperduur gastehuis-verblyf van ANC-raadslede

2020-05-28
Fanie Kloppers

Chaos het gister uitgebreek tydens 'n raadsvergadering van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein) nadat die VF Plus-koukus in die raad daarop aangedring het dat die verblyf van ses ANC-raadslede in 'n peperduur, luukse gastehuis in Stilfontein op... Lees verder


Riool-infrastruktuur in Matlosana verval

2020-08-15
Fanie Kloppers

Vanaf 4 tot 7 Augustus vanjaar het die VF Plus AfriForum vergesel om toetse te doen oor die watergehalte in spruite en panne in die Matlosana-omgewing (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein).

Die resultate wat pas bekend gemaak is, is skokkend. Veral die hoë vlakke van... Lees verder


Matlosana-munisipaliteit bring dringende hofaansoek teen grondbesetters na volgehoue druk van VF Plus

2020-09-11
Fanie Kloppers

Die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Klerksdorp, Stilfontein, Orkney en Hartebeestfontein) bring vandag ‘n dringende aansoek in die Mahikengse hooggeregshof teen grondbesetters wat sedert 2 September weer onwettige strukture by Stilfontein begin oprig.

Die VF Plus het onmiddellik in... Lees verder


Wanbestuur by Matlosana-varsproduktemark bedreig beskikbaarheid van vars voedsel

2021-02-05
Fanie Kloppers

Die VF Plus gaan die ouditeur-generaal (OG) versoek om ondersoek in te stel na beweerde wanbestuur by die Matlosana-varsproduktemark om te verseker dat plaaslike gemeenskappe nie ontneem word van noodsaaklike vars voedsel weens wanbestuur deur die ANC-beheerde munisipaliteit nie.

Die party het... Lees verder