Soek Resultate - "FanieDuToit"

Godsdiensvryheid as demokratiese hoeksteen bevestig op internasionale konferensie in Kaapstad

2023-02-23
Fanie du Toit

Die belangrikheid van godsdiensvryheid as ʼn fundamentele reg en hoeksteen vir die demokrasie, is beklemtoon op ʼn internasionale konferensie in Kaapstad.

Die tema van die konferensie was “Geloofsvryheid en die oppergesag van die reg”.

Dit het die afgelope week in Kaapstad plaasgevind... Lees verder


ANC-regering laat wolwe van finansiële verwoesting los op Suid-Afrikaanse belastingbetaler

2023-02-28
Fanie du Toit

Hoe meer die ANC misluk om sy mandaat as regering uit te voer, hoe groter word die las op die belastingbetaler om midde-in ʼn krimpende ekonomie daarvoor pa te staan.

Dit blyk uit antwoorde wat vanoggend gegee is op vrae van die VF Plus aan die minister van finansies, Enoch Godongwana.

Die vrae... Lees verder


Debat oor rompslomp wys hoe die ANC die ekonomie oor 29 jaar gefaal het

2023-03-16
Fanie du Toit

(Debat in NRP: Vermindering van rompslomp, transformasie van die diensleweringswaardeketting vir vinniger groei en ontwikkeling)

 

Die ANC-regering se bril van onderdrukking, selektiewe hulpverlening en verknogtheid aan onbillike, onregverdige wetgewing en regulering maak hom blind vir dit ... Lees verder


Regspleging sloer in groot dele van Noordwes weens gesloer met herstel van hofgeboue

2023-03-28
Fanie du Toit

Regspleging in ʼn groot deel van Noordwes word reeds ʼn geruime tyd ontwrig weens die departement van openbare werke en infrastruktuur se gesloer met die herstel en instandhouding van die hofgeboue in Klerksdorp en Potchefstroom.

ʼn Gedeelte van die hofgebou in Potchefstroom is in September 2022... Lees verder


Verdedigingsminister se antwoorde oor Kubaanse kontrakte oortuig nie

2023-04-12
Fanie du Toit

Die minister van verdediging, Thandi Modise, se antwoorde op parlementêre vrae van die VF Plus oor dié departement se kontrakte met Kuba, werp steeds geen lig op enige werklike waarde of voordeel wat die Suid-Afrikaanse weermag daaruit gekry het nie.

Die departement se Thusano-projek... Lees verder


Verdedigingsminister se antwoorde oor Kubaanse kontrakte oortuig nie

2023-04-12
Fanie du Toit

Die minister van verdediging, Thandi Modise, se antwoorde op parlementêre vrae van die VF Plus oor dié departement se kontrakte met Kuba, werp steeds geen lig op enige werklike waarde of voordeel wat die Suid-Afrikaanse weermag daaruit gekry het nie.

Die departement se Thusano-projek... Lees verder


Politieke moorde ʼn maaksel van die ANC (Debat in NRP: Moorde op raadslede)

2022-11-22
Fanie du Toit

Die groot voorkoms van moorde op raadslede het gewoonlik een gemene deler: Politieke mag wat toegang gee tot geld. Dit manifesteer in gevegte rondom patronaatskap binne die regerende ANC.

Onderliggend hieraan is besluitnemingsmagte oor veral tenders, met die burgery wat in alle gevalle moet... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 »