Soek Resultate - "FanieDuToit"
2022-09-22
Fanie du Toit
Die vlakke van die subsidiëring van basiese dienste vir hulpbehoewendes, tesame met al die ander welsynstoelaes en gratis dienste, is onvolhoubaar met die huidige stand van die land se ekonomie.
Net die ontvangers van kinderbystand-toelaes het toegeneem van 150 000 in 2000, tot 10 miljoen in... Lees verder
2022-10-05
Fanie du Toit
Die VF Plus verwelkom die formele ontbinding van die munisipale raad in die ANC-beheerde Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit ((Lichtenburg, Coligny en Bakerville) tydens ʼn spesiale sitting van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) vandag.
ʼn Nuwe munisipale raad sal in die nabye toekoms in ʼn... Lees verder
2022-10-07
Fanie du Toit
Die groot aantal polisielede wat by misdaad in Noordwes betrek word, is skokkend.
Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus bekend gemaak dat 104 polisielede in die provinsie sedert 2020 by misdaadvoorvalle betrek is.
Die erns van die... Lees verder
2022-10-11
Fanie du Toit
Die VF Plus verwelkom die ontplooiing van spesialis polisie-eenhede om kabeldiefstal in Noordwes te ondersoek.
Die VF Plus het vandag tydens ʼn ministeriële voorlegging in die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) oor die skaal en impak van die vernietiging en diefstal van openbare... Lees verder
2022-10-19
Fanie du Toit
Die VF Plus in Noordwes verwelkom die uitreiking van amptelike polisie-riglyne oor optrede tydens kapingsvoorvalle.
Die riglyne van die kantoor van die provinsiale kommissaris in Noordwes se wenke sluit in wat motoriste te doen staan as hulle gekonfronteer word deur wetstoepassingsbeamptes wat... Lees verder
2022-11-10
Fanie du Toit
Wapens, ammunisie en plofstof wat veral gedurende die tagtigerjare deur die ANC se Umkhonto we Sizwe (MK) die land ingesmokkel is, speel ʼn groot rol in die vlaag ernstige misdaad wat die land beleef.
Die ANC het destyds ʼn operasie genaamd Vulindlela geloods wat daarop gemik was om sy binnelandse... Lees verder
2022-11-22
Fanie du Toit
Die groot voorkoms van moorde op raadslede het gewoonlik een gemene deler: Politieke mag wat toegang gee tot geld. Dit manifesteer in gevegte rondom patronaatskap binne die regerende ANC.
Onderliggend hieraan is besluitnemingsmagte oor veral tenders, met die burgery wat in alle gevalle moet opdok... Lees verder
2022-11-29
Fanie du Toit
Vir baie mense in KwaZulu-Natal is volwit wolke en blitse in die verte nie meer ’n blote kaleidoskoop van kleur met die belofte van reën nie, maar ’n angswekkende herinnering aan twee rampe wat hulle getref het:
Een was ’n natuurramp waarin 448 mense ’n waterdood... Lees verder
2023-01-30
Fanie du Toit
Die VF Plus veroordeel die sinnelose aanval gisteroggend op Anet Coetzee, ʼn bekende onderwyseres van Brits. Anet woon op ʼn plaas net buite Brits.
Anet is skynbaar met ʼn haelgeweer deur ʼn venster in die gesig geskiet nadat sy ʼn jeugdige vroegoggend in haar huis betrap en verjaag het.
Die... Lees verder
2023-02-23
Fanie du Toit
Die gewelddadige betoging op onder meer die N12-hoofweg en in die dorpsgebied van Potchefstroom, wys opnuut dat die ANC onbevoeg is om te regeer.
Inwoners van Potchefstroom in die JB Marks-plaaslike munisipaliteit is gistermiddag omstreeks vieruur gekonfronteer met gewelddadige betogers.
Die... Lees verder