Soek Resultate - "FanieDuToit"

Noordwes-munisipaliteite steeds vervalle ten spyte van koste van aangestelde administrateurs

2021-03-24
Fanie du Toit

Munisipaliteite in Noordwes verval steeds met rasse skrede ten spyte van miljoene rande wat deur die provinsiale regering aan administrateurs bestee word om munisipaliteite reg te ruk.

Die VF Plus het die kwessie geopper op ‘n vergadering van die parlementêre ad hoc-komitee wat toesig... Lees verder


VF Plus bekommerd oor drastiese toename in plaasaanvalle in Noordwes gedurende Maart

2021-03-24
Fanie du Toit

Die VF Plus is bekommerd oor die skerp toename in plaasaanvalle wat oor die afgelope drie weke in Noordwes aangemeld is.

In die jongste voorval is ‘n boer van die Ottosdal-omgewing gisteraand deur drie aanvallers op sy plaas aangerand en van kontant, ‘n 9mm-pistool en ammunisie,... Lees verder


VF Plus doen ‘n beroep op Noordwes-gemeenskap om inligting oor generaal De la Rey se gesteelde borsbeeld

2021-04-19
Fanie du Toit

Die VF Plus doen ‘n beroep op inwoners van Noordwes om inligting oor die gesteelde borsbeeld van die boereheld generaal Koos de la Rey te rapporteer om seker te maak die skuldiges ry aan die pen.

Generaal De la Rey se graf is oor die naweek in Lichtenburg gevandaliseer en die borsbeeld is... Lees verder


Landbou is hoeksteen van Suid-Afrika se ekonomie en moet gekoester word

2021-05-18
Fanie du Toit

(Begrotingsposdebat in NRP: Landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling)

Landbou is ‘n hoeksteen van Suid-Afrika se ekonomie. Boere en hul werkers het in 2020 midde-in die Covid-19-pandemie sterk gestaan en aan die wêreld gewys dat geen uitdaging hulle sal onderkry nie.

Ten... Lees verder


Minister van basiese onderwys bevestig daar is geen verpligte Covid-inentings vir skoolkinders

2021-06-08
Fanie du Toit

Dit blyk dat daar geen verpligte inenting vir skoolkinders gaan wees nie.

'n VF Plus-parlementêre vraag aan die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, oor of leerders aan laer- en hoërskole verplig gaan word om vir die Covid-19-inenting te registreer, is met 'n ondubbelsinnige... Lees verder


Lindiwe Sisulu se rasse-aanval is om aandag van wanbestuur, korrupsie en onbevoegdheid in haar departement weg te lei

2021-06-11
Fanie du Toit

Dit is 'n skande dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, tydens die departement se begrotingsdebat in die nasionale raad van provinsies (NRP) ʼn rasse-aanval op witmense gedoen het in 'n poging om die aandag weg te lei van die wanbestuur, korrupsie en bedrog in... Lees verder


VF Plus spoel mond uit oor die administrasie van Noordwes-provinsiale regering

2021-06-23
Fanie du Toit

Die VF Plus het vandag tydens `n ad hoc-komiteevergadering in die nasionale raad van provinsies (NRP) sterk standpunt ingeneem teen die voortsetting van die skynbaar vrugtelose en duur poging tot Artikel 100-ingryping in Noordwes.

Na `n periode van drie jaar onder administrasie, teen `n beraamde... Lees verder


JB Marks-burgemeester sluit VF Plus-voorstelle by infrastruktuur-herstelplan in

2021-07-23
Fanie du Toit

Die burgemeester van die JB Marks-plaaslike munisipaliteit (Potchefstroom en Ventersdorp), me. Mapule Mataboge, het vandag die versekering gegee dat voorstelle van die VF Plus vir die dringende herstel en opgradering van infrastruktuur in JB Marks, deel sal vorm van die munisipaliteit se... Lees verder


Julie-onrus deel van ANC-regering se selfverterende vuur

2021-08-25
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor onlangse openbare geweld, plundering en vernietiging van eiendom)

Die beelde van rook, ontploffings, chaos en anargie wat verlede maand voor Suid-Afrika en die wêreld afgespeel het tydens die grootskaalse onrus en geweldpleging in die land, het onvermydelik die vraag laat... Lees verder


VF Plus maan regering teen gevaar van teenstrydige Covid-19-uitsprake

2021-08-31
Fanie du Toit

Ministers in die ANC-regering moet daarteen waak om met teenstrydige uitsprake verwarring te skep rondom die regering se standpunt oor die toediening van Covid-19-inentings en die regte van die publiek om geënt te word of nie.

Pres. Cyril Ramaphosa het dit in die onlangse verlede herhaaldelik ... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 9 »