Soek Resultate - "FanieDuToit"

Korruptes sirkel om die oorskot van die ekonomie met hul oog op nood-, IMF-, en Covid-19-fondse

2020-07-31
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor Aangepaste begrotingswetsontwerp)

Die regering het toegelaat dat Covid-19-hulpfondse, wat veronderstel was om aangewend te word om Suid-Afrikaners se nood en lyding te verlig, geplunder word deur dieselfde mense wat provinsiale en plaaslike regerings in die in afgrond bestuur... Lees verder


VF Plus veroordeel plaasaanval op boer, kinders en plaaswerker buite Potchefstroom

2020-08-23
Mnr. Fanie du Toit

Die VF Plus veroordeel die voorval die naweek waarin 'n plaasboer van Potchefstroom, mnr. Hennie Niemand, in 'n aanval gewond is.

Hy is gewond, maar kon daarin slaag om terug te skiet en 'n aanvaller is noodlottig gewond. Die kinders en plaaswerker wat teenwoordig was, is ongedeerd. Volgens... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week.

Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk het om die aanvallers vas te trek.

Hierdie... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisnemings na aanval op boer naby Potchefstroom

2020-08-27
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van sewe verdagtes vir die aanval op mnr. André Marais op sy plaas buite Potchefstroom vroeër die week," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.

"Die VF Plus bedank die lede van die verskillende polisie-eenhede wat onverpoos saamgewerk ... Lees verder


Politically driven amalgamation of municipalities was designed to bolster ANC support and not promote service delivery

2020-09-11
Die Redaksie

The week-long focus on local government in the NCOP has shockingly shown that many municipalities were forced to amalgamate with their neighbours only to drag the stable municipalities into a financially-deteriorating-whirlpool.

All the speakers during the week acknowledged that the amalgamation,... Lees verder


Samesmelting van munisipaliteite is politiek-gedrewe om ANC-ondersteuning te versterk en nie om dienslewering te bevorder

2020-09-11
Fanie du Toit

(Debat in NRP: Plaaslike regeringsweek)

Die nasionale raad van provinsies (NRP) se weeklange fokus op plaaslike regering het op skokkende wyse getoon dat baie munisipaliteite noodgedwonge met hul bure moes saamsmelt net om stabiele munisipaliteite in 'n finansieel-verslegtende maalkolk in te... Lees verder


Suid-Afrikaners moet hul identiteit en erfenis sonder skuldgevoel vier

2020-09-17
Fanie du Toit

(Debat in NRP: Erfenisdag)

Die Grondwet maak dit duidelik dat Suid-Afrika aan almal wat daarin woon behoort, verenig in hul diversiteit. Daarom moedig die VF Plus alle Suid-Afrikaners aan om trots te wees op wie en wat hulle is - trots om bruin te wees, trots om swart te wees en trots om wit wees.

... Lees verder

VF Plus verwelkom onskuldigbevinding van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte in die appélhof

2020-11-27
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die appèlhof-uitspraak in Bloemfontein vandag waarin Pieter Doorewaard en Phillip Schutte onskuldig bevind is aan die moordklagte teen hulle.

Hierdie saak was van die begin af in omstredenheid gehul weens die gebrekkige getuienis wat die staat aanvanklik voor die hof... Lees verder


VF Plus dring aan op antwoorde oor korrupsiebewerings teen voormalige Noordwes-premier, Supra Mahumapelo

2021-03-09
Fanie du Toit

Die VF Plus wil weet of die Valke en die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ondersoeke doen na die beweerde betrokkenheid van die voormalige Noordwes-premier, Supra Mahumapelo, by grootskaalse korrupsie en bedrog in die Noordwes-provinsie.

Tydens ‘n vergadering van die parlementêre ad... Lees verder


ANC erken selektiewe hulp in toerismebedryf is ter wille van transformasie

2021-03-17
Fanie du Toit

Die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het vandag in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus erken wittes in toerismebedryf word misken ter wille van die transformasie van die bedryf.

Dit is sonder inagneming van die aantal swart persone wat in diens van wit... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 8 9 »