Soek Resultate - "FanieDuToit"

Net soos met MIV/Vigs faal die ANC-regering met Covid-19

2020-06-23
Die Redaksie

"Net soos gebeur het met die ANC-regering se gebrekkige TB-behandeling en aanvanklike mistasting rondom MIV/Vigs wat moontlik tot 300 000 onnodige sterftes tot gevolg gehad het, net so faal die regering die mense van Suid-Afrika met sy optrede rondom Covid-19," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder


OG-verslag wys op verdere verval van munisipaliteite in Noordwes

2020-06-26
Fanie du Toit

Die Ouditeur Generaal (OG) se verslag oor die prestasie van munisipaliteite rakende die Munisipale Finansiële Bestuurswet, lewer verdoemende getuienis van agteruitgang en wanbestuur in die munisipaliteite van die Noordwes-provinsie.

Volgens die OG het die prestasie van munisipaliteite in... Lees verder


Minister van justisie vermy VF Plus-vraag oor kostes van hof-vertragings tydens inperking

2020-06-30
Fanie du Toit

Die minister van justisie, Ronald Lamola, het 'n vraag van die VF Plus oor die koste verbonde aan die vertragings van verhore weens die inperking, vermy.

Volgens Lamola word daar nog bereken wat dit die belastingbetaler gekos het. Amos Masondo, voorsitter van die nasionale raad van provinsies, het ... Lees verder


Minister van justisie vermy VF Plus-vraag oor kostes van hof-vertragings tydens inperking

2020-06-30
Die Redaksie

"Die minister van justisie, Ronald Lamola, het 'n vraag van die VF Plus oor die koste verbonde aan die vertragings van verhore weens die inperking, vermy," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.

"Volgens Lamola word daar nog bereken wat dit die belastingbetaler gekos het. Amos Masondo,... Lees verder


VF Plus waarsku nasionale raad van provinsies dat landbougemeenskappe plaasaanvalle met vuur sal beveg

2020-07-08
Fanie du Toit

(Mosie sonder kennisgewing in NRP)

Die Vryheidsfront Plus het in ‘n mosie sonder kennisgewing in die nasionale raad van provinsies (NRP) daarop gewys dat plaasaanvalle, -moorde en grondbesettings aan die toeneem is en dat roekelose uitsprake deur sommige politici rassehaat, verdeeldheid en... Lees verder


Honger kan Suid-Afrika se voorland wees weens regering se ongeërgdheid teenoor droogtehulp

2020-07-16
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor aanpassingsbegroting vir departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede)

Voedselsekerheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners is veronderstel om die regering se hoofprioriteit te wees. Die aanpassingsbegroting van die departement van samewerkende... Lees verder


Honger kan Suid-Afrika se voorland wees weens regering se ongeërgdheid teenoor droogtehulp

2020-07-16
Die Redaksie

"Voedselsekerheid en die welstand van alle Suid-Afrikaners is veronderstel om die regering se hoofprioriteit te wees. Die aanpassingsbegroting van die departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta) spreek egter nie tot die huidige omstandighede van die land nie,"... Lees verder


ANC gebruik geletterdheid en basiese onderwys as ‘n instrument vir maatskaplike beheer

2020-07-21
Fanie du Toit

(NRP-debat: Aansuiweringsbegroting vir Basiese onderwys)

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, neem die leiding in ‘n skandelike stelsel waar die ANC gehoor gee aan die reëls van outoritêre regerings deur die eeue heen en die geletterdheid van kinders as ‘n... Lees verder


Suid-Afrikaners sal rampspoedige ANC-arbeidsbedeling oorkom

2020-07-28
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor aansuiweringsbegroting van departement indiensneming en arbeid)

Suid-Afrikaners, wat in die diepte van wanhoop, honger, werkloosheid en armoede deur die ANC-regering en sy gebroke beleid gedompel is, sal nie toelaat dat hul moed en vasberadenheid gebreek word nie.

... Lees verder

Verminderde begrotingstoewysing aan klein-sakeondernemings sal ekonomiese krisis in Suid-Afrika verdiep

2020-07-28
Fanie du Toit

(Debat in NRP oor aansuiweringsbegroting vir departement van kleinsake-ontwikkeling)

Dit is onbegryplik dat die regering die toewysing aan kleinsake-ontwikkeling in die aangepaste begroting verminder het, gegewe die rol wat dié sektor speel in werkskepping, en dit sal die huidige ekonomiese ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 8 9 »