Soek Resultate - "FanieDuToit"
2020-02-19
Mnr. Fanie du Toit
President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF.
Oor een saak is die president reg ... Lees verder
2020-02-19
Die Redaksie
"President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF," sê Fanie du Toit, VF... Lees verder
2020-03-03
Fanie du Toit
Adjunk-president David Mabuza het vandag op ʼn vraag van die VF Plus in die nasionale raad van provisies bevestig dat daar toenemend meer grondgrype plaasvind as wat aanvaarbaar is.
Hy het gesê die regering het verskillende inisiatiewe om grond aan mense te gee, maar dat voorgeskrewe... Lees verder
2020-03-03
Die Redaksie
"Adjunk-president David Mabuza het vandag op ʼn vraag van die VF Plus in die nasionale raad van provisies bevestig dat daar toenemend meer grondgrype plaasvind as wat aanvaarbaar is," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.
"Hy het gesê die regering het verskillende inisiatiewe om... Lees verder
2020-03-13
Fanie du Toit
Tuberkulose is tans die dodelikste siekte in Suid-Afrika. Die koronavirus kan vinnig sy mededinger word.
Luidens statistiek van die Wêreld-gesondheidsorganisasie (WGO) het 63 000 mense in 2018 weens tuberkulose in Suid-Afrika gesterf en dat dit sowat 301 000 mense se gesondheid geraak het.
...
Lees verder
2020-05-05
Fanie du Toit
Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB) geskied ... Lees verder
2020-05-05
Die Redaksie
"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB)... Lees verder
2020-06-08
Fanie du Toit
Gru plaasaanvalle is steeds aan die orde van die dag terwyl die regering hom daarteen blind staar en president Cyril Ramaphosa nou selfs ʼn skokkende aanval op wittes gedoen het deur almal onder een kombers van rassisme te beskuldig.
Die oorlewendes van alle plaasaanvalle is egter lewende monumente ... Lees verder
2020-06-08
Die Redaksie
"Gru plaasaanvalle is steeds aan die orde van die dag terwyl die regering hom daarteen blind staar en president Cyril Ramaphosa nou selfs ʼn skokkende aanval op wittes gedoen het deur almal onder een kombers van rassisme te beskuldig," sê Fanie du Toit, VF Plus-LP in die NRP.
"Die oorlewendes ... Lees verder
2020-06-23
Fanie du Toit
Net soos gebeur het met die ANC-regering se gebrekkige TB-behandeling en aanvanklike mistasting rondom MIV/Vigs wat moontlik tot 300 000 onnodige sterftes tot gevolg gehad het, net so faal die regering die mense van Suid-Afrika met sy optrede rondom Covid-19.
Die regering was oneerlik in sy poging ... Lees verder