Soek Resultate - "Eskom"
2019-10-17
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus verwelkom die rol wat adjunk-president David Mabuza vir onafhanklike kragverskaffers sien. Die party hoop dat dié besluit selfs verder sal gaan om kragopwekking in Suid-Afrika heeltemal oop te stel.
In reaksie op 'n vraag oor die moontlike ekonomiese afgradering van Suid-Afrika... Lees verder
2019-10-19
Dr. Wynand Boshoff
Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag
Vir ... Lees verder
2019-10-22
Wouter Wessels
ʼn Stabiele kragvoorsiener is van kardinale belang vir ekonomiese groei in Suid-Afrika. Die vraag is daarom nie óf ʼn mislukte Eskom nadelig gaan wees vir die land se ekonomie is nie. Dit is reeds die geval.
Eskom se skuld is so groot dat enige reddingsboei hoofsaaklik gebruik sal word om sy... Lees verder
2019-10-22
Die Redaksie
" ʼn Stabiele kragvoorsiener is van kardinale belang vir ekonomiese groei in Suid-Afrika. Die vraag is daarom nie óf ʼn mislukte Eskom nadelig gaan wees vir die land se ekonomie is nie. Dit is reeds die geval," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.
...
Lees verder
2019-10-29
Wouter Wessels
Suid-Afrika sit in ʼn wesenlike finansiële krisis en alhoewel die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ʼn belangrike geleentheid is om te herprioritiseer om huidige krisisse aan te spreek, sal dit niks doen aan die ware probleem van beleidsonsekerheid wat die maaksel van die ANC-regering is nie.
Van ... Lees verder
2019-11-19
Wouter Wessels
Medupi en Kusile staan vir almal om te sien as monumente van die vernietigende effek van regstellende aksie (RA) en die onvermoë en onwilligheid van die argitek hiervan, die ANC-regering, om die realiteit van sy mislukte rassebeleid te erken.
Die verslag van die openbare rekeninge-komitee oor ... Lees verder
2019-12-02
Dr Pieter Groenewald
Eskom het in tien jaar sedert Januarie 2009 twaalf hoof uitvoerende beamptes in verskeie hoedanighede, van waarnemend tot tydelik en permanent, op die proef gestel om die sukkelende staatsentiteit te probeer red.
(Volledige lys met vrae en antwoorde van die VF Plus aan die minister van openbare... Lees verder
2019-12-02
Dr Pieter Groenewald
"Eskom het in tien jaar sedert Januarie 2009 twaalf hoof uitvoerende beamptes in verskeie hoedanighede, van waarnemend tot tydelik en permanent, op die proef gestel om die sukkelende staatsentiteit te probeer red," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Nie een van die bestuurshoofde kon... Lees verder
2019-12-15
Dr. Wynand Boshoff
"Die kragkrisis in Suid-Afrika moes lankal tot drastiese aksie gelei het, soos die kabinetsvergadering wat president Cyril Ramaphosa Vrydag aangekondig het. Hoewel dit laat is, verwelkom die VF Plus die geleentheid wat nou geskep word om die besluite te neem wat Suid-Afrika se ekonomie kan red,"... Lees verder
2020-01-13
Wouter Wessels
Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie.
Dit is onaanvaarbaar dat meer nie gedoen word om totale... Lees verder