Soek Resultate - "Eskom"

Perfekte storm in kragvoorsiening: Maak eerder self planne; vanself gaan dit nie regkom nie

2022-03-09
Dr. Wynand Boshoff

Al die elemente vir 'n omvattende krisis in kragvoorsiening is tans teenwoordig. Wie dit wil vryspring, sal self planne moet maak.

Dat Eskom se opwekkingseenhede oud is en soms uit die bloute onklaar raak, is ou nuus. Dieselfde geld vir eenhede wat vir noodsaaklike en agterstallige onderhoud... Lees verder


Staatsondernemings onder ANC is gekaap, wanbestuur en vernietig

2022-05-20
Wouter Wessels

(Begrotingsdebat in parlement: Openbare ondernemings

Gekaap, wanbestuur en vernietig. Dit is hoe die bestuur van staatsondernemings soos die SAL en Eskom onder die ANC ten beste beskryf kan word.

Dit laat die vraag of enige ingryping, soos dié van die presidensiële... Lees verder


Vragmotorongeluk op Pinehaven-kruising kan deels voor Eskom en Gauteng-regering se deur gelê word

2022-10-07
Tjaart Steenkamp

Die vragmotorongeluk vanoggend by die Pinehaven-kruising in Krugersdorp, waar die N14 en R28 kruis, kan deels voor die deur van die Gauteng-regering en Eskom gelê word.

Beurtkrag kon ʼn bydraende faktor tot die ongeluk gewees het omdat dit tydens beurtkrag plaasgevind het toe die verkeerslig... Lees verder


Droewige Kersfees wag op amptenare van Emfuleni ná bankrekening tweede keer gevries word

2022-11-16
Gerda Senekal

ʼn Droewige Kersfees staar munisipale amptenare en raadslede van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit in die gesig weens die munisipaliteit se versuim om sy water- en kragrekening te betaal.

Die munisipaliteit is vir ʼn tweede keer binne etlike dae hof toe gesleep vir ʼn beslagleggingsbevel op die... Lees verder


Realiteite druk regering eindelik in die regte kragrigting

2019-10-19
Dr. Wynand Boshoff

Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag

Vir ... Lees verder


Kabinetsvergadering oor kragkrisis: Geleenthede wat lankal aangegryp moes word

2019-12-15
Dr. Wynand Boshoff

"Die kragkrisis in Suid-Afrika moes lankal tot drastiese aksie gelei het, soos die kabinetsvergadering wat president Cyril Ramaphosa Vrydag aangekondig het. Hoewel dit laat is, verwelkom die VF Plus die geleentheid wat nou geskep word om die besluite te neem wat Suid-Afrika se ekonomie kan red,"... Lees verder


Kragopwekking: Na jare word ag geslaan op VF Plus se pleidooie

2020-01-15
Dr. Wynand Boshoff

Die verklaring van president Cyril Ramaphosa dat sake-ondernemings en selfs gesinne voortaan toegelaat en selfs aangemoedig sal word om hul eie elektrisiteit op te wek en die surplus in die netwerk terug te voer, is iets wat die VF Plus jare reeds bepleit.

Daarom word dit verwelkom, in die hoop... Lees verder


Vandale saag kragpale af wat gemeenskappe lank sonder elektrisiteit laat

2020-09-22
Charles Brough

Die optrede van vandale wat Sondagmiddag die staalpale van ‘n Eskom-oorhoofse kraglyn, wat die landelike gebiede van Westonaria van elektrisiteit voorsien afgesaag het, kan nie ongestraf gelaat word nie.

Inwoners van Jagfontein, Poortjie en die landelike gebiede van Westonaria was vir meer... Lees verder


Groter ruimte vir selfopwekking van krag dui op ‘n nuwe era wat Suid-Afrika betree

2021-06-10
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van president Cyril Ramaphosa dat die drempel vir die ongelisensieerde opwekking van krag vir eie gebruik van 1 tot 100 mW verhoog gaan word. Dit is 'n belangrike stap in die rigting van volledig mededingende kragopwekking in Suid-Afrika - iets wat die VF Plus ... Lees verder


Koeberg-voorval bevestig alles wat die VF Plus oor kernkrag in Suid-Afrika sê

2022-03-17
Dr. Wynand Boshoff

Die onlangse voorval toe 'n foutiewe klep by die Koeberg-kernkragsentrale afgeskakel is, bevestig die VF Plus se standpunte rondom die bedryf van, en oorsig oor kernkrag in Suid-Afrika.

Hoewel erken word dat kernkrag 'n belangrike bydrae kan lewer om koolstofneutrale energievoorsiening te bereik,... Lees verder


« 1 2 ... 7 8 9 10 11 ... 55 56 »