Soek Resultate - "Eskom"

Eskom vervang kabels van rioolaanleg op Burgersfort ná druk van VF Plus

2022-10-18
Charmaine Oosthuizen

Weens die vinnige optrede van die VF Plus in die Fetakgomo Tubatse-plaaslike munisipaliteit (Burgersfort, Ohrigstad, Steelpoort) word die rioolkrisis op Burgersfort tans aangespreek met Eskom wat vandag begin het met die vervanging van kabels by die rioolsuiweringsaanleg.

Op 8 Oktober het ’n ... Lees verder


Medupi en Kusile is toonbeelde van die vernietigende effek van regstellende aksie

2019-11-19
Wouter Wessels

Medupi en Kusile staan vir almal om te sien as monumente van die vernietigende effek van regstellende aksie (RA) en die onvermoë en onwilligheid van die argitek hiervan, die ANC-regering, om die realiteit van sy mislukte rassebeleid te erken.

Die verslag van die openbare rekeninge-komitee oor ... Lees verder


Eskom: Bethal-inwoners ly onder die gevolge van munisipale wanadministrasie

2020-05-24
Werner Weber

Dit het onder die aandag van die VF Plus gekom dat die gereelde beurtkrag wat in Bethal plaasvind, die gevolg is van ‘n substasie wat nie die aanvraag na Bethal sowel as Emzinoni, 'n aangrensende dorp langs Bethal, kan voorsien nie. Daar vind tot ses onderbrekings per dag plaas.

Tydens 'n... Lees verder


VF Plus in Mpumalanga dien klag in by openbare beskermer (OB) teen munisipaliteite wat Eskom groot bedrae skuld

2020-05-26
Werner Weber

Belastingbetalers kan nie langer aanspreeklik gehou word vir die wanbetaling van munisipale rekenings aan Eskom nie.

Na talle pogings om die herhaalde munisipale kragonderbrekings aan te spreek en die ernstige probleem aan die departement van samewerkende regering voor te lê, het die VF Plus ... Lees verder


Kragdiewe moet vasgevat word: Mabuza

2020-06-25
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat eerbare betalers ly onder die werk van oneerlike persone wat krag steel en dié wetteloosheid kan nie langer toegelaat word nie. Munisipaliteite moet ook strenger optree en toesien dat mense wat krag ontvang, daarvoor betaal," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP... Lees verder


Ladingbesnoeiing teenoor beurtkrag: Skade bly dieselfde

2020-08-12
Dr. Wynand Boshoff

In die afwesigheid van beurtkrag, maak Eskom deesdae elke dag gebiede bekend waar kragtoevoer weens "ladingbesnoeiing" (load reduction) vir 'n deel van die dag opgeskort word. Die praktyk dat betalende kragverbruikers daagliks sonder krag is, is skadelik vir ekonomiese groei, terwyl dit ook... Lees verder


VF Plus verwelkom ontbinding van Renosterberg-munisipale raad

2020-09-02
Dr. Wynand Boshoff

Die ontbinding van die Renosterberg-munisipaliteit (Vanderkloof, Petrusville en Philipstown in die Noord-Kaap) is 'n stap in die regte rigting.

Terwyl die munisipaliteit aan 'n lang lys van versuim en regstegniese oortredings skuldig is, is chroniese, langdurige kragonderbrekings, sowel as swak... Lees verder


Matjhabeng: Provinsiale regering moet dringend ingryp met bankrekening waarop beslag gelê is

2020-09-08
Susan Taljaard

Ten spyte van talle hofbevele en betalingsooreenkomste, het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se wanbetaling van Eskomskuld daartoe gelei dat die elektrisiteitsvoorsiener op die munisipaliteit se bankrekening beslag... Lees verder


Eskom se strafkrag sleg vir Noord-Kaapse ekonomie – tyd dat ANC verwyder word

2020-10-01
Dr. Wynand Boshoff

Eskom se besluit om sogenaamde strafkrag in die Noord-Kaapse munisipaliteite Emthanjeni, Tsantsabane, Kamiesberg en Richtersveld in te stel, sal ekonomies vernietigend wees as dit deurgevoer word. Hierdie munisipaliteite, wat dorpe soos De Aar, Britstown, Hanover, Postmasburg, Garies, Kamieskroon,... Lees verder


Feestyd in Emfuleni dalk in donker en sonder water

2020-12-18
Gerda Senekal

Die administrateurspan van die Emfuleni-plaaslike munisipalitiet (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se net van vernietiging span al hoe stywer na Randwater se besluit om watervoorsiening aan dié dorpe met 20% te sny en die nasionale kragvoorsiener se suksesvolle... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 55 56 »