Soek Resultate - "Eskom"

VF Plus wil weet wie gaan nou nuwe ombudsman vir gesondheid word na Eskom-aanstelling van prof. Makgoba

2020-01-17
Die Redaksie

"Die VF Plus het met kommer kennis geneem van die aanstelling van prof. Malegapuru Makgoba as Eskom se tussentydse voorsitter. Prof. Makgoba was nog die ombudsman vir gesondheid tydens ‘n sitting van die portefeuljekomitee vir gesondheid in Oktober 2019," sê Philip van Staden, VF... Lees verder


Masilonyana: Ligte dalk af weens wanbetaling

2020-07-09
Armand Cloete

Inwoners van die Masilonyana-plaaslike-munisipaliteit (Brandfort, Soutpan, Theunissen, Verkeerdevlei, Winburg) mag nie deur wanbetaling aan Eskom geraak word nie.

Die VF Plus eis dat die Vrystaatse LUR vir finansies, Gadija Brown sowel as die LUR vir samewerkende regering en tradisionele... Lees verder


Merafong-munisipaliteit se R40 miljoen-betaling aan Eskom onvoldoende

2020-07-20
Ben van der Berg

Die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Welverdiend, Blyvooruitzicht, Deelkraal, Doornfontein) se betaling van R40 miljoen aan Eskom is ‘n druppel aan die emmer om sy agterstallige rekening van meer as R400 miljoen te delg en beslis is nie ʼn waarborg dat die nasionale ... Lees verder


Tree ook strafregtelik op teen almal betrokke by Eskom-korrupsie

2020-08-03
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom die eis wat ingestel is teen voormalige raadslede, voorsitters en uitvoerende amptenare van Eskom om geld wat deur korrupsie by die kragvoorsiener verlore geraak het, te herwin.

Die verweerders in die siviele eis sluit ook in die voormalige minister van minerale hulpbronne en ... Lees verder


Tree ook strafregtelik op teen almal betrokke by Eskom-korrupsie

2020-08-03
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die eis wat ingestel is teen voormalige raadslede, voorsitters en uitvoerende amptenare van Eskom om geld wat deur korrupsie by die kragvoorsiener verlore geraak het, te herwin," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.

"Die... Lees verder


Volgehoue korrupsie en wanbestuur in ANC-beheerde plaaslike regerings en dispute met Eskom bedreig landsekonomie

2020-09-07
Michal Groenewald

Die beslaglegging deur Eskom op ‘n rekening van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg en Virginia) in ‘n poging om uitstaande skuld van R3,4 miljard te verhaal, is weereens ‘n bewys van die omvangryke bedreiging wat... Lees verder


Volgehoue korrupsie en wanbestuur in ANC-beheerde plaaslike regerings en dispute met Eskom bedreig landsekonomie

2020-09-07
Die Redaksie

"Die beslaglegging deur Eskom op ‘n rekening van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg en Virginia) in ‘n poging om uitstaande skuld van R3,4 miljard te verhaal, is weereens ‘n bewys van die omvangryke bedreiging wat... Lees verder


Eskom: Bethal-hospitaal moet ‘n direkte Eskom-kraglyn kry

2020-09-10
Werner Weber

Bronne in die Bethal-hospitaal het hul ernstige kommer uitgespreek oor die kragonderbrekings wat die inwoners en hospitaal die afgelope vyf maande teister en dit moet reggestel word.

Die VF Plus doen 'n beroep op die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle,... Lees verder


Meer vrae as antwoorde oor Matjhabeng se 139 Eskom-plase

2021-03-10
Armand Cloete

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se besluit om verlede jaar 139 plase as sekuriteit te bied vir skuld aan Eskom, laat meer vrae as antwoorde.

Die burgemeester van Matjhabeng, Nkosenjani Speelman, kon Dinsdagaand nie... Lees verder


Desentraliseer opwekking van elektrisiteit en slaan korrupsie hok

2021-04-08
Dr. Wynand Boshoff

Die korrupsievoos Suid-Afrikaanse publiek het nog 'n vuishou gekry met mediaberigte wat dui op olieberging wat vir Eskom teen opgeblase pryse gedoen is in ruil vir onder meer skenkings aan die ANC.

Die bewerings is luidens die berigte deel van 'n forensiese verslag wat die Bowman-regsfirma aan... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 55 56 »