Soek Resultate - "Eskom"

Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Die Redaksie

"Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP en... Lees verder


Implikasies van privatisering van Eskom vir energiesekerheid – VF Plus kan nie wag nie

2021-03-11
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement aangevra deur die EFF oor implikasies van privatisering vir Eskom en energie-sekerheid)

Die gesprek oor die privatisering van staatsondernemings is 'n algemene debatspunt vir ekonomiese teoretici, maar ook 'n warm gesprekspunt in spesifieke omgewings - byvoorbeeld waar dit oor... Lees verder


Implikasies van privatisering van Eskom vir energiesekerheid – VF Plus kan nie wag nie

2021-03-11
Die Redaksie

Debat in parlement aangevra deur die EFF oor implikasies van privatisering vir Eskom en energie-sekerheid

"Die gesprek oor die privatisering van staatsondernemings is 'n algemene debatspunt vir ekonomiese teoretici, maar ook 'n warm gesprekspunt in spesifieke omgewings - byvoorbeeld waar dit oor... Lees verder


Belastingbetalers gestraf vir onbevoegdheid van Emfuleni-munisipaliteit

2021-09-03
Gerda Senekal

Belastingbetalers word weer gestraf vir die wanbestuur van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) nadat die hof gister aan Eskom ’n summiere vonnis van R1,3 miljard teen die munisipaliteit toegestaan het.

Die bedrag is deel van... Lees verder


Munisipaliteite in Mpumalanga skuld Eskom miljarde

2021-11-26
Werner Weber

Die haglike stand van Suid-Afrika se munisipaliteite en ʼn bydraende faktor tot Eskom se geldprobleme word deeglik geïllustreer deur die situasie in Mpumalanga waar die VF Plus vasgestel het dat net tien munisipaliteite se skuld aan Eskom R12,5miljard beloop.

Dit blyk uit ʼn antwoord van... Lees verder


Beurtkrag deur munisipaliteit en Eskom het vernietigende gevolge vir Govan Mbeki-munisipaliteit

2022-06-29
Aranda Nel-Buitendag

Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit moet sonder verwyl sy betalingsooreenkoms met Eskom nakom om die inwoners nie verder onnodig te verontrief nie.

Die VF Plus eis dat Mpumalanga se LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Vusi Mkhatshwa, sowel as die LUR vir samewerkende... Lees verder


Kragkrisis dreig in Matlosana na Eskom-hofuitspraak

2022-07-09
Annica Holtzhausen

Die VF Plus eis in ʼn skrywe aan die speaker van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein), Stella Mondlane, dat ʼn dringende raadsvergadering belê word om ʼn afbetalingstrategie goed te keur om die munisipaliteit se uitstaande skuld aan Eskom te... Lees verder


Vroeë tekens oor Eskom se vermoë om krag te voorsien in 2020 is kommerwekkend

2020-01-13
Die Redaksie

"Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Eskom-kennisgewing om kragtoevoer in Mogale City te verminder: Gauteng-provinsiale regering gryp in op versoek van VF Plus

2020-01-18
Amanda de Lange

Die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, het in ‘n amptelike brief die VF Plus verseker hy sal alles in sy vermoë doen om te sorg dat die Mogale City-munisipaliteit sy afbetalingsooreenkoms met Eskom nakom.

Eskom het vandeesweek ... Lees verder


Vaalrivier-besoedeling: VF Plus versoek adjunkpresident om in te tree

2020-07-01
Phillip van der Merwe

Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) word weens Eskom se weiering om substasiekapasiteit te vergroot, genoodsaak om hom skuldig te maak aan die besoedeling van die Vaalrivier deur verpligte beurtkrag toe te pas.

Benewens die ekonomiese impak wat... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 55 56 »