Soek Resultate - "Eskom"

Hernubare energie sal Eskom se krag en mag sny

2022-04-08
Danie Coetzee

Eskom se bekendmaking van die skokkende bedrae wat munisipaliteite in die Noord-Kaap aan hom skuld, bied ook ʼn geleentheid aan munisipaliteite om Eskom se krag en mag te sny.

Luidens berigte skuld 18 munisipaliteite Eskom gesamentlik R2,8 miljard.

Die groot sondebokke is die Kai! Garib-... Lees verder


Aanslae teen André de Ruyter: Die gevaar daarvan om ʼn sinkende “Titanic” te probeer red

2021-11-22
Dr. Wynand Boshoff

Indien die Titanic ná sy botsing met 'n ysberg 'n nuwe stuurman gekry het, wie se skuld sou die ramp wees? Sou `n mens die nuwe stuurman kon verwyt dat hy niks van skeepvaart af weet nie?

Dit is die vrae wat by 'n mens opkom wanneer invloedryke Suid-Afrikaners die skuld vir die huidige... Lees verder


Vroeë tekens oor Eskom se vermoë om krag te voorsien in 2020 is kommerwekkend

2020-01-13
Wouter Wessels

Die feit dat Eskom munisipaliteite aanraai om nou reeds hul skedules aan te pas om voorsiening te maak vir moontlike fase agt-beurtkrag, voorspel niks goed vir Suid-Afrika se ekonomie én vir 2020 wat beurtkrag aanbetref nie.

Dit is onaanvaarbaar dat meer nie gedoen word om totale... Lees verder


Gauteng-provinsie gryp in na Eskom beslag lê op Emfuleni se roerende bates

2020-03-18
Amanda de Lange

Die VF Plus verwelkom die ingryping van die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, by die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) na ‘n onderhandelingsvergadering tussen sukkelende... Lees verder


Staatsdienspensioenfonds-pensioenarisse se ‘Transnet-oomblik’ het aangebreek en moet sterk teengestaan word: Openbare Beleggingskorporasie tree roekeloos op met die idee om Eskom te red deur skuld in aandele om te sit

2020-05-29
Adv Anton Alberts

Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se voorstel aan die regering om skuldbriewe van Eskom om te sit in aandele, is uiters roekeloos en kan tot ‘n storm van litigasie aanleiding gee. Die OBK het namens die staatsdiens se pensioenfonds (GEPF) in dié skuldbriewe belê.

Die... Lees verder


Staatsdienspensioenfonds-pensioenarisse se ‘Transnet-oomblik’ het aangebreek en moet sterk teengestaan word: Openbare Beleggingskorporasie tree roekeloos op met die idee om Eskom te red deur skuld in aandele om te sit

2020-05-29
Die Redaksie

"Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se voorstel aan die regering om skuldbriewe van Eskom om te sit in aandele, is uiters roekeloos en kan tot ‘n storm van litigasie aanleiding gee. Die OBK het namens die staatsdiens se pensioenfonds (GEPF) in dié skuldbriewe belê," sê ... Lees verder


Eskom dreig met kragonderbrekings in Rustenburg

2020-06-12
Abrie Rootman

Rustenburgers was hierdie week onaangenaam verras met ‘n kennisgewing van Eskom in ʼn plaaslike koerant, die Herald van 10 Junie 2020, wat inwoners inlig dat die kragvoorsiener beplan om eersdaags kragonderbrekings in die dorp in te stel weens ‘n dispuut oor betaling met die... Lees verder


Kragvoorsiening in die Noord-Kaap: ‘n Omvattende oplossing is noodsaaklik

2020-06-15
Die Redaksie

"Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag van hedendaagse ekonomiese aktiwiteit lê, is 'n omvattende oplossing noodsaaklik," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier van die Noord-Kaap.

"Daarvoor sal ... Lees verder


Eskom saai paniek in nog ‘n groot Noordwes-munisipaliteit

2020-06-26
Die Redaksie

Vir die tweede keer binne ‘n maand het Eskom paniek onder sakelui in besonder gesaai in ‘n groot munisipaliteit deur eensydig voorgenome beplande kragonderbrekings in ‘n advertensie in ‘n plaaslike koerant af te kondig.

Kort op die hakke van Rustenburg, Brits en ander, was... Lees verder


Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Armand Cloete

Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie.

Die ooreenkoms tussen die Matjhabeng-plaaslike... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 55 56 »