Soek Resultate - "EmfuleniMunisipaliteit"
2021-07-02
Gerda Senekal
‘n Tekort aan brandstof vir die nege splinternuwe vullisverwydering-trokke in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) is die rede waarom inwoners se vullis steeds net een keer per maand verwyder kan word.
Benewens die... Lees verder
2021-07-07
Gerda Senekal
Voortslepende kabeldiefstal in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) het gelei tot 'n ernstige kortsluiting en brand by die Munic-substasie in Vanderbijlpark wat die dorp sedert Maandagaand sonder krag gelaat het.
Die Munic-substasie is... Lees verder
2021-07-08
Gerda Senekal
Die VF Plus het Dinsdag die Groen Skerpioene van die Gautengse departement van omgewingsake vergesel tydens ‘n ondersoek na omgewingsbesoedeling, gesondheidsgevare, onwettige storting van gevaarlike afval en die vryelike vloei van onverwerkte riool na die Vaalrivier.
Die VF Plus het in Mei... Lees verder
2021-08-31
Gerda Senekal
Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se inisiatief om nieregerings- en plaaslike gemeenskapsorganisasies as ‘menseregte-monitors' te betrek om die kommissie te help in sy aanbevelings en bevindings aan die drie regeringsfere rondom die vernietigende besoedeling van die... Lees verder
2021-09-03
Gerda Senekal
Die VF Plus neem kennis van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se besluit om 50%-korting toe te staan aan mense met agterstallige diensterekeninge, maar twyfel of dit prakties uitvoerbaar is weens die lang keuringsproses.
Die... Lees verder
2021-09-03
Gerda Senekal
Belastingbetalers word weer gestraf vir die wanbestuur van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) nadat die hof gister aan Eskom ’n summiere vonnis van R1,3 miljard teen die munisipaliteit toegestaan het.
Die bedrag is deel van... Lees verder
2021-10-01
Gerda Senekal
Dienslewering in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) is gister tot stilstand geruk nadat Eskom beslag gelê het op ʼn lopende bankrekening wat aan die munisipaliteit behoort. Eskom het tot dié drastiese stap oorgegaan nadat... Lees verder
2021-10-01
Gerda Senekal
Die vinnige optrede van VF Plus-politici en veiligheidsdienste om gister 50 plakkers te verhinder om ʼn oop stuk grond langs Andries Potgieterrylaan in Vanderbijlpark te beset, is ʼn goeie voorbeeld hoe mense kan saamwerk om onwettige grondgrype te voorkom.
Die VF Plus was gou op die toneel nadat... Lees verder
2021-10-13
Gerda Senekal
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) is gisteroggend vir die vierde keer in drie jaar op sy knieë gedwing toe die balju feitlik op al die munisipaliteit se voertuie beslag gelê het weens dié munisipaliteit se wanbetaling ... Lees verder
2021-10-22
Gerda Senekal
Die VF Plus het ʼn strafregtelike klag by die Vanderbijlpark-polisiekantoor ingedien teen die minister van water en sanitasie, Senzo Mchunu, weens die oortreding van die Nasionale Waterwet en die Nasionale Omgewingsbestuurswet.
Die klag volg op die besoedeling van die Vaalrivier deur riool wat... Lees verder