Soek Resultate - "Ellisras"

VF Plus dien klagte in by MRK en Groen Skerpioene oor rioolbesoedeling in Ellisras

2020-03-19
Marcelle Maritz

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) en Groen Skerpioene ingedien teen die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) vir die storting van riool en besoedeling van die Mogol-rivier. Hierdie klag sal gevoeg word by die lys van klagte wat die VF Plus teen ander... Lees verder


Optrede nadat VF Plus wys op Suid-Afrikaners wat in haglike toestande geïsoleer is buite Lephalale (Ellisras)

2020-04-06
Marcelle Maritz

Nadat die VF Plus Vrydag ingegryp het, het toestande verbeter vir die Suid-Afrikaners wat buite Lephalale (Ellisras) aanvanklik in haglike toestande geïsoleer is nadat hulle deur die Stockpoort-grenspos die land binnegekom het.

Die VF Plus het vanoggend bevestiging van mense in die kamp gekry ... Lees verder