Soek Resultate - "Elektrisiteit"

VF Plus versoek Mogalakwena-munisipaliteit om dringend aandag te gee aan lewering van elektriese dienste

2020-10-07
Marcelle Maritz

Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane/ Potgietersrus) se waarnemende bestuurder, mev. Mampa en die administrateur, mnr MKF Boshilo, om dringend aandag te gee aan die verskaffing of vervanging van foutiewe elektriese transformators aan boere in... Lees verder


Opwekking van 100MW elektrisiteit sonder lisensie in staatskoerant gepubliseer: Nou kan burgers self die ekonomie red

2021-08-13
Dr. Wynand Boshoff

Die langverwagte publikasie van die nuwe, hoër perk op selfopwekking van elektrisiteit, kan letterlik die energie vrystel wat nodig is om Suid-Afrika se ekonomie te red. Die staatsbeheerde kragvoorsiener, Eskom, sukkel om na dekades van kaderontplooiing op die been te kom.

Boonop werk Eskom... Lees verder


Venterspost sewe dae sonder krag weens vandalisme

2021-08-19
Charles Brough

Die VF Plus het die Rand West-munisipaliteit (Randfontein, Westonaria, Venterspost) versoek om alles in sy vermoë te doen om herstelwerk aan die kragnetwerk in Venterspost te bespoedig nadat inwoners sedert 12 Augustus sonder elektrisiteit is weens vandalisme.

Venterspost, buite Randfontein,... Lees verder


Suid-Afrikaanse energiemengsel: Langtermyngevolge moet bepaal hoe beskikbare hulpbronne teen mekaar opgeweeg word

2021-11-18
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het die COP26 klimaatsberaad in Glasgow, Skotland met belangstelling dopgehou. Van spesifieke belang is die uiteenlopende reaksie vanuit regeringskringe oor die aanbod van welvarende lande om sowat R106 miljard vir 'n "regverdige oorgang" na 'n koolstofneutrale energiebedeling in... Lees verder