Soek Resultate - "EkonomieseOntwikkeling"

Gauteng-regering erken dat ras nie kriteria sal wees vir ekonomiese hulp, maar VF Plus bly skepties

2020-05-20
Me. Amanda de Lange

Die Gauteng-regering het by monde van die LUR oor ekonomiese ontwikkeling, Morakane Mosupyoe, tydens die virtuele wetgewer-sitting gister erken dat ras nie ‘n faktor sal wees vir ondernemings om ekonomiese hulp te ontvang nie. Dit kom na aanleiding van ‘n vraag in dié verband wat ... Lees verder


Mislukte plaaslike regering groot rede vir Suid-Afrika se sinkende ekonomiese skip

2021-03-04
Mnr. Michal Groenewald

(Parlementêre debat oor rol van plaaslike regering om plaaslike ekonomiese groei te stimuleer)

Die mislukking van plaaslike regering in Suid-Afrika is een van die hoofredes vir die land se sinkende ekonomiese skip. Selfs voor die Covid-19-pandemie was die land ekonomies in ʼn resessie en was... Lees verder