Soek Resultate - "EkonomieseGroei"

Regering plaas hindernisse in weg van ekonomiese herstel, nie oplossings

2021-03-02
Jaco Mulder

Suid-Afrika se ekonomiese herstelplan skep geen vertroue nie en die regering plaas hindernisse in die weg van ekonomiese herstel eerder as om oplossings te bied.

Drie van die vier prioriteite wat president Cyril Ramaphosa tydens sy onlangse staatsrede uitgelig het om groei aan te help, is in... Lees verder


Ekonomie kan nie groei onder ANC se fiskale piramideskema

2021-03-11
Wouter Wessels

(Debat in parlement oor Fiskale raamwerk en belastingvoorstelle)

Dit is verstaanbaar dat graderingsmaatskappye skepties staan teenoor die fiskale teikens wat die minister van finansies, Tito Mboweni, in sy begroting gestel het.

Die Fiskale raamwerk wat die regte teikens stel om Suid-Afrika se... Lees verder


Gautengse departement van ekonomiese ontwikkeling faal om gesonde groei-omgewing te skep

2021-03-25
Adv Anton Alberts

(Debat in Gauteng-wetgewer oor jaarverslag van Gautengse departement van ekonomiese ontwikkeling)

Die VF Plus beskou die Gautengse departement van ekonomiese ontwikkeling as van kardinale belang om 'n gesonde omgewing te skep vir ekonomiese groei, werkskepping en maatskaplike ontwikkeling. Daarom... Lees verder


Swak regering, korrupsie en staatskaping kniehalter industrialisering van Suid-Afrika

2021-05-18
Jaco Mulder

(Begrotingsposdebat in parlement: Handel, nywerheid en mededinging)

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die erkenning van die minister van handel, nywerheid en mededinging, mnr. Ebrahim Patel, oor die impak van swak regering, korrupsie en staatskaping op die industrialisering van Suid-Afrika.

Die... Lees verder


Deelname aan Noord-Kaapse begrotingsdebatte: VF Plus wys op die belang van goeie regering en ekonomiese groei

2021-06-17
Danie Coetzee

Gedurende die afgelope week is die begrotings van verskeie departemente van die Noord-Kaapse provinsiale regering gedebatteer. Die deurlopende tema in die VF Plus se deelname is die noodsaak van goeie regering vir ekonomiese groei, terwyl dit weer 'n voorwaarde vir die opheffing van armoede en... Lees verder


Staat se prioriteite oor besteding van inkomste en ekonomiese groei is verkeerd

2021-11-30
Wouter Wessels

(Parlementêre debat: Wysigingswetsontwerp op die Verdeling van Staatsinkomste)

Die Wysigingswetsontwerp op die Verdeling van Staatsinkomste dien as bewys van die regering se verkeerde prioriteite aangesien geen ekonomie kan groei of floreer terwyl plaaslike regering vernietig word met stede... Lees verder


Ekonomie sal net groei sonder ANC-muilband (Debat in parlement: Die bou van ʼn staatsgeleide gemengde ekonomie om by te dra tot inklusiewe groei)

2022-09-22
Jaco Mulder

ʼn Behoorlik funksionerende ekonomie moet volhoubaar en stabiel groei tot voordeel van alle landsburgers. Dit gebeur nie onder die ANC nie.

Dit is belangrik dat ʼn ekonomie inklusief moet wees, ʼn term wat oor die laaste jare ʼn belangrike fokuspunt in Suid-Afrika geword het.

ʼn Waarlik inklusiewe... Lees verder