Soek Resultate - "Ekonomie"

Geen sprake van ontwikkeling solank ANC regeer

2019-09-03
Die Redaksie

Suid-Afrika se ekonomie het in duie gestort. Die land is nie ʼn ontwikkelende staat nie, maar is vinnig besig om ʼn mislukte staat te word. Geen plan sal iets daaraan verander solank as wat die ANC regeer nie.

Plaaslike regering stort in duie, daar is geen dienslewering nie en munisipaliteite regoor ... Lees verder


ANC se ideologie en beleid sal moet verander om ekonomie te laat groei en werk te skep

2019-09-05
Die Redaksie

Dit is die plig en verantwoordelikheid van die ANC-regering om werk te skep in Suid-Afrika. Die feit dat daar vandag net twee ministers teenwoordig was in die parlementêre debat oor werkloosheid, wys egter duidelik hoe minagtend die ANC teenoor die probleem staan.

Dit wys dat die regering... Lees verder