Totalsports se onttrekking van Etzebeth-materiaal ten sterkste veroordeel
2019-10-29
Heloïse Denner
Die VF Plus is van mening dat Totalsports ‘n ernstige oordeelsfout begaan het deur staanplakkate en reklame met die Springbokslot Eben Etzebeth se beeld daarop, uit sy winkels te verwyder.
Totalsports het, soos die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), die fout begaan om sodoende die... Lees verder