Soek Resultate - "EFF"
2019-10-19
Jan van Niekerk
Die EFF gaan tydens die komende wetgewersitting op 22 Oktober 2019 ‘n mosie ter tafel lê om alle sogenaamde koloniale simbole uit die Vrystaat te verwyder.
Dié aanval op Afrikanergeskiedenis is teenstrydig met nasiebou en bevorder rassepolarisasie. Alle rassegroepe se... Lees verder
2019-10-23
Wouter Wessels
Die VF Plus wil ʼn beroep doen op die DA of enige politieke party wat sy siening oor simbole deel, om nie ʼn ernstige saak met opportunisme en oneerlikheid in die gedrang te bring nie, maar om eerder openlik en eerlik saam te werk oor die behoud van simbole in die belang van almal in Suid-Afrika.
...
Lees verder
2019-11-26
Fanie du Toit
Dit is skokkend dat ʼn mosie van die VF Plus oor die moord op ʼn plaasboer, mnr. Schalk van der Merwe, vandag in die nasionale raad van provinsies verwerp is terwyl ander mosies wat moorde veroordeel, aanvaar is, ook deur die VF Plus.
Die VF Plus het in sy mosie gewys op die voorval waarin mnr. Van... Lees verder
2020-06-30
Dr Corné Mulder
(Deklarasie oor die mosie vir die herinstel van die ad hoc-komitee om wetgewing in te stel vir wysiging van Artikel 25 van die Grondwet)
Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika... Lees verder
2020-06-30
Die Redaksie
"Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika die pad van Zimbabwe loop nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.
"Suid-Afrika se finansiële posisie was... Lees verder
2020-09-02
Jaco Mulder
Die VF Plus is gereed om sy rol as sleutelspeler in die hoofstroompolitiek in Gauteng te verstewig na die 2021-plaaslike regeringsverkiesing.
Terwyl die ANC en EFF steier onder die juk van bewerings van korrupsie en DA-binnegevegte die party verlam en nuwe wegbreekpartye ontstaan, gaan die VF Plus ... Lees verder
2020-09-02
Kobus Hoffman
(Debat in Gauteng-wetgewer)
Die VF Plus kan nie ‘n mosie van die EFF steun om gekontrakteerde skoonmakers en sekuriteitspersoneel werksaam in die Gautengse provinsiale wetgewer en departemente permanent aan te stel nie.
Die Gauteng-regering se salarisuitgawes is reeds onder druk en in die... Lees verder
2020-09-07
Dr Pieter Groenewald
Die optrede vandag van EFF-lede teenoor die winkelgroep Clicks met gepaardgaande plundery, brandstigting en vandalisme, is niks anders nie as boewery. Die leier van die EFF, Julius Malema, moet persoonlik hiervoor aanspreeklik gehou word aangesien hy sy ondersteuners op sosiale media aangehits het... Lees verder
2020-09-11
Kobus Hoffman
(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)
Die EFF in Gauteng se blatante verontagsaming van die landswette en hul onvermoë om probleme deur gesprekvoering op te los, is onaanvaarbaar.
In stede daarvan om die geskil deur middel van gesprekvoering met die betrokke handelaars en vervaardigers te... Lees verder
2020-09-15
Armand Cloete
(Debat in NRP: Bevestiging van die waardes en beginsels van ons grondwetlike demokrasie)
Dit is een ding om verkies te word om te regeer, maar om verantwoordelik te regeer, is ‘n ander saak.
Suid-Afrika het stelsels in sy wetgewers en howe geskep wat gelykheid waarborg en vryheid in... Lees verder