Soek Resultate - "EFF"

Skokkend dat VF Plus-mosie oor moord op ‘n plaasboer verwerp word

2019-11-26
Fanie du Toit

Dit is skokkend dat ʼn mosie van die VF Plus oor die moord op ʼn plaasboer, mnr. Schalk van der Merwe, vandag in die nasionale raad van provinsies verwerp is terwyl ander mosies wat moorde veroordeel, aanvaar is, ook deur die VF Plus.

Die VF Plus het in sy mosie gewys op die voorval waarin mnr. Van... Lees verder


VF Plus stem teen EFF-mosie in Gauteng-wetgewer om gekontrakteerde skoonmakers en sekuriteitspersoneel in Gauteng-regering permanent aan te stel

2020-09-02
Kobus Hoffman

(Debat in Gauteng-wetgewer)

Die VF Plus kan nie ‘n mosie van die EFF steun om gekontrakteerde skoonmakers en sekuriteitspersoneel werksaam in die Gautengse provinsiale wetgewer en departemente permanent aan te stel nie.

Die Gauteng-regering se salarisuitgawes is reeds onder druk en in die... Lees verder


Grondwethof-uitspraak oor Wet op Oproerige Byeenkomste verleen stukrag aan klagte van VF Plus teen EFF en BLF

2020-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Grondwethof dat die Wet op Oproerige Byeenkomste wel grondwetlik is.

Die beteken dat die klagte wat die VF Plus hierdie week ingevolge dié betrokke wet ingedien het teen die leier van die EFF, Julius Malema, geldig is.

Dit sluit ook klagte in wat ... Lees verder


Onderwyskwessies op die spits gedryf: Samelewing polariseer toenemend

2021-03-08
Dr. Wynand Boshoff

"Die onrus wat die afgelope weke in verskillende onderwysomgewings voorkom, dui op 'n diepliggende spanning en selfs polarisering in die Suid-Afrikaanse samelewing," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër onderwys.

"Spanning kom op verskillende plekke in die land ... Lees verder


VF Plus is nuwe spelbreker in Gauteng

2020-09-02
Jaco Mulder

Die VF Plus is gereed om sy rol as sleutelspeler in die hoofstroompolitiek in Gauteng te verstewig na die 2021-plaaslike regeringsverkiesing.

Terwyl die ANC en EFF steier onder die juk van bewerings van korrupsie en DA-binnegevegte die party verlam en nuwe wegbreekpartye ontstaan, gaan die VF Plus ... Lees verder


Vryheid sonder verantwoordelikheid is nie vryheid nie – sonder ‘n verantwoordelike regering wag chaos

2020-09-15
Armand Cloete

(Debat in NRP: Bevestiging van die waardes en beginsels van ons grondwetlike demokrasie)

Dit is een ding om verkies te word om te regeer, maar om verantwoordelik te regeer, is ‘n ander saak.

Suid-Afrika het stelsels in sy wetgewers en howe geskep wat gelykheid waarborg en vryheid in... Lees verder


ʼn Staat sonder krag, is staat sonder mag

2022-11-10
Dr. Wynand Boshoff

In ʼn debat wat deur die EFF aangevra is oor die sogenaamde billike energie-oorgang, het die VF Plus gewys op die politieke gevolge van die ineenstorting van die staat se vermoë om elektrisiteit op te wek.

Dit skep die geleentheid vir gemeenskappe om hulle van die sentralistiese staat te... Lees verder


ANC-regering en sy meelopers probeer Suid-Afrika mislei oor onteiening sonder vergoeding

2018-11-13
Dr Corné Mulder

Die ANC en sy meelopers het die parlementêre grondwetlike oorsigkomitee oor onteiening sonder vergoeding doelbewus probeer misbruik om ʼn oneerlike resultaat te lewer oor die grondkwessie in Suid-Afrika.

Die VF Plus het hierteen opgestaan en dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, ... Lees verder


Pretoria/Tshwane-koalisieregering waarin VF Plus dien, stuur ANC stert tussen die bene huis toe

2018-08-30
Adv Anton Alberts

Die ANC en EFF se gepoogde ontseteling van die koalisieregering in Pretoria/Tshwane deur die verwydering van die burgemeester, Solly Msimanga, het gefaal.

Die partye in die koalisieregering, die VF Plus, DA, ACDP en Cope, het vandag in eenheid die aanslae van die nuwe korrupsie-alliansie tussen... Lees verder


Chaos by parlement is deel van Malema se beplande resep vir revolusie

2014-08-22
Dr Corné Mulder

Die persepsie wat nou geskep word dat die EFF die enigste party is wat bekommerd is oor die Nkandla-vergrype is totaal verkeerd, en Malema se optrede het juis ander partye die geleentheid ontneem om die president tot orde te roep, sê dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus.

... Lees verder

« 1 2 3 4 5 ... 152 153 »