Soek Resultate - "EFF"

Onaanvaarbaar dat president wil voorskryf oor mense se privaatheid

2020-11-10
Dr Pieter Groenewald

Pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor gebeure by die Hoërskool Brackenfell en in besonder sy opdrag dat beweerde rassisme by die skool voortspruitend uit ’n private partytjie van leerlinge “dringend” ondersoek moet word, is onaanvaarbaar.

Die president het onder meer... Lees verder


Onaanvaarbaar dat president wil voorskryf oor mense se privaatheid

2020-11-10
Die Redaksie

"Pres. Cyril Ramaphosa se uitlatings oor gebeure by die Hoërskool Brackenfell en in besonder sy opdrag dat beweerde rassisme by die skool voortspruitend uit ’n private partytjie van leerlinge “dringend” ondersoek moet word, is onaanvaarbaar," sê dr. Pieter Groenewald,... Lees verder


Dubbele standaarde van ANC en EFF oor eNCA-verslaggewer verstom

2021-03-02
Dr Corné Mulder

Die dubbele standaarde van die ANC en die EFF oor die masker-voorval waarby ʼn joernalis van die tv-nuuskanaal eNCA betrokke was, is verstommend. Albei partye dring aan op optrede teen die nuuskanaal en die joernalis, Lyndsay Dentlinger.

Die VF Plus het vandag in ʼn brief aan die Speaker van die... Lees verder


Wêreld sal hom nie laat mislei deur onteiening sonder vergoeding (OSV)

2020-06-30
Dr Corné Mulder

(Deklarasie oor die mosie vir die herinstel van die ad hoc-komitee om wetgewing in te stel vir wysiging van Artikel 25 van die Grondwet)

Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika... Lees verder


Wêreld sal hom nie laat mislei deur onteiening sonder vergoeding (OSV)

2020-06-30
Die Redaksie

"Dit is verstommend dat die ANC en die EFF nie kan sien hulle stuur met onteiening sonder vergoeding (OSV) ʼn sterk boodskap aan die wêreld dat Suid-Afrika die pad van Zimbabwe loop nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Suid-Afrika se finansiële posisie was... Lees verder


VF Plus verdoem optog van EFF by Laerskool Danie Malan en lê skuld voor deur van Lesufi en sy onderwysdepartement

2021-03-08
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verdoem die optog en sluiting van die skoolhek van Laerskool Danie Malan in die noorde van Pretoria deur EFF-lede.

Die EFF-lede eis dat hul kinders in die skool toegelaat word, terwyl die skool reeds vol is. 'n Paar dae gelede het EEF-lede ook voor Hoërskool Akasia, waarvan die... Lees verder


EFF maak rassekwessie van VF Plus-mosie om lewensverlies op Mpumalanga-paaie te verhoed

2021-06-23
Werner Weber

‘n VF Plus-mosie in die Mpumalanga-wetgewer waarin gevra word dat ‘n sandput vir wegholvragmotors by die lewensgevaarlike De Rust-T-aansluiting buite Hazyview aangebring word en ‘n verpligte stilhouplek by die Umbabha Estates-pakhuis ingestel word voordat swaarvragmotors die steil ... Lees verder


ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Die Redaksie

"Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Vandalisme van ander se erfgoed mag nie geduld word nie

2022-03-16
Heloïse Denner

Die vandalisering van genl. Louis Botha se standbeeld voor die parlement deur EFF-lede vandag, is onaanvaarbaar en dui op 'n kultuur van wetteloosheid.

Die standbeeld is met verf besmeer en ʼn deel van die bronswerk is afgebreek.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) is ʼn beweging wat gefundeer is... Lees verder


Malema nie verhewe bo die reg en VF Plus sal klag indien na dreigement teen polisielede

2020-11-24
Dr Pieter Groenewald

Julius Malema, leier van die EFF, is nie verhewe bo die reg nie en sy gevaarlike en kwalik verskuilde dreigemente van geweld teen polisielede in hul eie huise by hul gesinne, is niks anders as intimidasie nie.

Die VF Plus is in die proses om ‘n klag teen Malema by die polisie in te dien... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 152 153 »