Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"
2019-09-06
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus het in Kuruman, met die spesiale behoeftes van mynwerkers wat lang skofte werk, daarin geslaag om stemure te laat verleng.
Die praktyk met munisipale tussenverkiesings is dat stempunte in die aand slegs tot 19:00 oop is; anders as algemene verkiesings wanneer stembusse om 21:00... Lees verder
2019-09-12
Die Redaksie
"Malcolm X, die grondlegger van die Swart Bewussynsbeweging in Amerika, het op ʼn keer sy gehoor gevra wie hulle geleer het om hulself te haat. Hy was reg, want selfhaat is nie net afbrekend nie, maar ook onnatuurlik," sê dr Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër... Lees verder
2019-09-30
Die Redaksie
"Mediaberigte rakende die minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie, Blade Nzimande, se verklaring oor die Akademia-kampus wat tans in Centurion in aanbou is, bevorder nie redelike gesprek oor die aangeleentheid nie. Sy eie woorde ook nie," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en... Lees verder
2019-10-09
Die Redaksie
"Die VF Plus betreur die standpunt van die adjunk-minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie, mnr. Buti Manamela, dat rasgeteikende befondsing vir studente steeds nagejaag word, al is die teikens in dié verband behaal," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder... Lees verder
2019-10-10
Die Redaksie
"Die VF Plus is teleurgesteld, maar glad nie verras nie, dat die grondwethof hof die Universiteit van Stellenbosch se taalbeleid, wat Afrikaans ondergeskik aan Engels stel, gehandhaaf het. Dit is omdat die Suid-Afrikaanse staat, soos alle state, aan 'n bepaalde ideologie verbind is. Daardie... Lees verder
2019-10-16
Dr. Wynand Boshoff
Die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus geantwoord dat universiteite wegbeweeg het van instellings en kampusse wat slegs Afrikaans gebruik.
Volgens Nzimande het die Grondwethof dié beweging in pas met die Grondwet... Lees verder
2019-10-17
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus verwelkom die rol wat adjunk-president David Mabuza vir onafhanklike kragverskaffers sien. Die party hoop dat dié besluit selfs verder sal gaan om kragopwekking in Suid-Afrika heeltemal oop te stel.
In reaksie op 'n vraag oor die moontlike ekonomiese afgradering van Suid-Afrika... Lees verder
2019-10-17
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die rol wat adjunk-president David Mabuza vir onafhanklike kragverskaffers sien. Die party hoop dat dié besluit selfs verder sal gaan om kragopwekking in Suid-Afrika heeltemal oop te stel," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van energie.
"In... Lees verder
2019-10-19
Dr. Wynand Boshoff
Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag
Vir ... Lees verder
2019-10-19
Die Redaksie
"Die geïntegreerde energie-hulpbronplan wat gister bekend gestel is deur die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, is 'n groot stap in die regte rigting. Die energiemengsel wat die plan voorstel, dui op 'n aansienlike verhoging in die gebruik van wind-, son- en hidrokrag,"... Lees verder