Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"

Delportshoop-plaasaanval: Moenie dink jy is veilig in eie huis nie

2020-02-19
Die Redaksie

"Die VF Plus het met skok kennis geneem van die plaasaanval op die Hattingh-egpaar van 'n plaas naby Delportshoop in die Noord-Kaap," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier in die Noord-Kaap.

"Die bejaarde, invalide man en sy vrou is volgens berig oorrompel deur mense wat beweer... Lees verder


VF Plus doen opnuut ‘n beroep op regering om transformasie en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uit wetgewing te verwyder

2020-02-25
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het vandag in die debat oor die wysigingswetsontwerp oor wetenskap en tegnologie opnuut sterk standpunt ingeneem teen transformasie en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en daarop aangedring om dit uit bestaande wetgewing te verwyder.

Die party het dit beklemtoon dat dié... Lees verder


VF Plus doen opnuut ‘n beroep op regering om transformasie en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uit wetgewing te verwyder

2020-02-25
Die Redaksie

"Die VF Plus het vandag in die debat oor die wysigingswetsontwerp oor wetenskap en tegnologie opnuut sterk standpunt ingeneem teen transformasie en Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en daarop aangedring om dit uit  bestaande wetgewing te verwyder," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en... Lees verder


Toespraak in parlement: Staat van gereedheid in hoër onderwys: Die benadering is verkeerd

2020-03-03
Dr. Wynand Boshoff

Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se verklaring oor gereedheid vir die akademiese jaar in sy departement, het die grondliggende dilemma van die regering se beleid ontbloot: Dit is dat die staat wel vir die verskaffing van hoër onderwys verantwoordelik is, maar nie vir... Lees verder


Staat van gereedheid in hoër onderwys: Die benadering is verkeerd (Toespraak in parlement)

2020-03-03
Die Redaksie

"Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se verklaring oor gereedheid vir die akademiese jaar in sy departement, het die grondliggende dilemma van die regering se beleid ontbloot: Dit is dat die staat wel vir die verskaffing van hoër onderwys verantwoordelik is, maar nie vir... Lees verder


Senior sertifikaat nou ook in Xhosa geskryf: ‘n Stap in die regte rigting

2020-03-10
Dr. Wynand Boshoff

Die aankondiging van die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die senior sertifikaat-eksamen voortaan ook in Xhosa geskryf kan word, is 'n stap in die regte rigting. Die ontkenning van moedertale is een van die faktore wat onderprestasie 'n chroniese verskynsel in Suid-Afrikaanse... Lees verder


Senior sertifikaat nou ook in Xhosa geskryf: ‘n Stap in die regte rigting

2020-03-10
Die Redaksie

"Die aankondiging van die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die senior sertifikaat-eksamen voortaan ook in Xhosa geskryf kan word, is 'n stap in die regte rigting. Die ontkenning van moedertale is een van die faktore wat onderprestasie 'n chroniese verskynsel in Suid-Afrikaanse... Lees verder


Debat in parlement: Genetiese ingenieurswese en biotegnologie ver van voordelig vir almal

2020-03-10
Dr. Wynand Boshoff

Genetiese ingenieurswese en biotegnologie is ver van die neutrale strewe na kennis en die grootse gemeenskaplike voordeel wat ʼn mens sou hoop dit moet wees.

Aan die een kant is die finansiële belang van multinasionale maatskappye. Dié instansies sal beslis voordeel trek uit die beheer... Lees verder


Genetiese ingenieurswese en biotegnologie ver van voordelig vir almal

2020-03-10
Die Redaksie

"Genetiese ingenieurswese en biotegnologie is ver van die neutrale strewe na kennis en die grootse gemeenskaplike voordeel wat ʼn mens sou hoop dit moet wees," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van wetenskap en tegnologie.

"Aan die een kant is die finansiële belang... Lees verder


ANC beskou Afrikaans steeds as ‘n hindernis in toegang tot hoër onderwys

2020-03-11
Dr. Wynand Boshoff

Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela.

Die vraag was egter watter maatreëls die regering reeds getref het om... Lees verder


« 1 2 ... 4 5 6 7 8 ... 17 18 »