Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"

Agteruitgang van entiteite by departement van omgewingsake raak almal in die samelewing

2019-11-19
Die Redaksie

"Volgens 'n uitgediende opvatting sien die departement van omgewingsake om na dinge wat dierbaar, maar nutteloos is. Daarom word terreine afgebaken waar dié "oulike goed" bewaar kan word, sodat die "regte lewe" elders kan voortgaan," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder... Lees verder


Minister skep onsekerheid oor seksualiteit

2019-11-22
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, se parlementêre antwoorde oor omvattende seksualiteitsonderrig (algemeen bekend as CSE) is óf berekend vaag, óf sy is nie presies op hoogte van wat haar departement doen nie.

Dinsdag het sy in 'n geskrewe antwoord op 'n... Lees verder


Basiese onderwys-aanwasbegroting: Skaf “regstellende” aksie af en beëindig die kunsmatige vaardigheidstekort

2019-12-04
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het vandag teen die aanwasbegroting vir basiese onderwys gestem. Die belangrikste rede is dat R40 miljoen wat vir watervoorsiening en sanitasie vir skole bedoel is, nie bestee kon word nie.

Dit is wel 'n klein persentasie van die sowat R12,5 miljard begroting vir skoolinfrastruktuur,... Lees verder


Basiese onderwys-aanwasbegroting: Skaf “regstellende” aksie af en beëindig die kunsmatige vaardigheidstekort

2019-12-04
Die Redaksie

"Die VF Plus het vandag teen die aanwasbegroting vir basiese onderwys gestem. Die belangrikste rede is dat R40 miljoen wat vir watervoorsiening en sanitasie vir skole bedoel is, nie bestee kon word nie," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Dit is wel 'n... Lees verder


Onderwysminister openbaar haarself as onderwystiran

2019-12-04
Dr. Wynand Boshoff

Gemeenskappe moet deur skoolbeheerliggame self die beheer oor hul skole neem - ook wat kurrikulum betref. Dit is die enigste redelike reaksie op die minister van basiese onderwys se mees onlangse uitspraak oor omvattende seksualiteitsonderrig.

In 'n parlementêre vraag tydens die debat oor... Lees verder


Kabinetsvergadering oor kragkrisis: Geleenthede wat lankal aangegryp moes word

2019-12-15
Dr. Wynand Boshoff

"Die kragkrisis in Suid-Afrika moes lankal tot drastiese aksie gelei het, soos die kabinetsvergadering wat president Cyril Ramaphosa Vrydag aangekondig het. Hoewel dit laat is, verwelkom die VF Plus die geleentheid wat nou geskep word om die besluite te neem wat Suid-Afrika se ekonomie kan red,"... Lees verder


Vraagtekens oor wetsontwerp om regering groter beheer oor skole te gee

2019-12-22
Dr. Wynand Boshoff

Luidens mediaberigte is 'n wetsontwerp gepubliseer wat die minister van basiese onderwys se beheer oor skole versterk.

Terwyl verskeie rolspelers die tydsberekening daarvan bevraagteken, wys die VF Plus op die afwesigheid van toepaslike inligting op die departement se webwerf.

Wetsontwerpe word... Lees verder


Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings lê voor

2020-01-07
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer 'n mens in Graad 1 by 'n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak.

Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat nie... Lees verder


Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings lê voor

2020-01-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer 'n mens in Graad 1 by 'n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak.

 

"Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat ... Lees verder


Verwikkelinge by Necsa is kommerwekkend

2020-01-15
Dr. Wynand Boshoff

Teenstrydige berigte rakende die raad van die Suid-Afrikaanse kernkragkorporasie, Necsa, is 'n slegte teken vir 'n land waar energievoorsiening reeds onstabiel is.

Necsa het die voormalige Atoom Energiekorporasie (AEK) vervang. Die AEK, wat in die jare sestig in die lewe geroep is, het Suid-Afrika ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 16 17 »