Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"

Goed vir Suid-Afrika om deel te wees van internasionale SKA-projek, maar betrokke gemeenskappe moet in ag geneem word

2019-11-07
Dr. Wynand Boshoff

Dit is goed dat Suid-Afrika deel is van die Square Kilometer Array (SKA), een van die grootste wetenskapspsprojekte op aarde. Dit is nietemin belangrik om na die sosio-ekonomiese impak van so 'n projek ook te kyk.

In ontmoetings met die parlementêre portefeuljekomitee het die SKA erken dat... Lees verder


VF Plus verwelkom die bekendmaking van lesplanne vir beplande seksonderrig

2019-11-14
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus verwelkom die feit dat die departement van basiese onderwys eindelik die publiek in sy vertroue neem rakende die inhoud van die beplande seksonderrig in skole. Dit volg na groot druk van die VF Plus, ander partye en die burgerlike samelewing om lesplanne bekend te maak.

Talle besware... Lees verder


VF Plus verwelkom die bekendmaking van lesplanne vir beplande seksonderrig

2019-11-14
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die feit dat die departement van basiese onderwys eindelik die publiek in sy vertroue neem rakende die inhoud van die beplande seksonderrig in skole. Dit volg na groot druk van die VF Plus, ander partye en die burgerlike samelewing om lesplanne bekend te maak," sê... Lees verder


Geweld, seksuele teistering en dwelmmisbruik in skole; skole moet ‘n verlengstuk van die ouerhuis wees

2019-11-14
Dr. Wynand Boshoff

(Parlementêre debat: Toenemende vlakke van geweld, dwelms en seksuele teistering in skole)

 

Skole behoort 'n verlengstuk van die ouerhuis te wees. Daarom behoort die waardes van die gemeenskap voorrang bo dié van die staat te geniet.

Tradisioneel was onderwys 'n huishoudelike... Lees verder


Geweld, seksuele teistering en dwelmmisbruik in skole; skole moet ‘n verlengstuk van die ouerhuis wees

2019-11-15
Die Redaksie

"Skole behoort 'n verlengstuk van die ouerhuis te wees. Daarom behoort die waardes van die gemeenskap voorrang bo dié van die staat te geniet," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Tradisioneel was onderwys 'n huishoudelike saak en kinders is in ... Lees verder


Hoër onderwys gekenmerk deur swak bestuur, onderdrukking van Afrikaans

2019-11-19
Die Redaksie

"Hoër Onderwys is by uitstek die staatsdepartement wat jongmense vir die werksplek voorberei. Strydig met baie mense se verwagting, is dit uit 'n indiensnemingsoogpunt meer waardevol om graad nege met 'n tegniese kwalifikasie te hê, as matriek. Verder is gegradueerdes die een groep waar... Lees verder


Wetenskap en innovasie skep basis vir land se ekonomie en sosiale werklikheid

2019-11-19
Die Redaksie

"Wetenskap en innovasie skep die basis waarop 'n land se ekonomie en selfs sy sosiale werklikheid gebou word. Arm lande is nie dié sonder hulpbronne nie, maar dié waar wetenskap geminag word en innovasie nie plaasvind nie," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Hoër onderwys gekenmerk deur swak bestuur, onderdrukking van Afrikaans

2019-11-19
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsverslag in parlement: Hoër onderwys)

 

Hoër Onderwys is by uitstek die staatsdepartement wat jongmense vir die werksplek voorberei. Strydig met baie mense se verwagting, is dit uit 'n indiensnemingsoogpunt meer waardevol om graad nege met 'n tegniese kwalifikasie te... Lees verder


Wetenskap en innovasie skep basis vir land se ekonomie en sosiale werklikheid

2019-11-19
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsverslag in parlement: Wetenskap en tegnologie)

 

Wetenskap en innovasie skep die basis waarop 'n land se ekonomie en selfs sy sosiale werklikheid gebou word. Arm lande is nie dié sonder hulpbronne nie, maar dié waar wetenskap geminag word en innovasie nie plaasvind... Lees verder


Agteruitgang van entiteite by departement van omgewingsake raak almal in die samelewing

2019-11-19
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsverslag in parlement: Omgewingsake, bosbou en visserye)

 

Volgens 'n uitgediende opvatting sien die departement van omgewingsake om na dinge wat dierbaar, maar nutteloos is. Daarom word terreine afgebaken waar dié "oulike goed" bewaar kan word, sodat die "regte lewe" elders ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 16 17 »