Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"

Kunsuitstalling by Grantleigh Curro-skool: Onderwys is nooit waardevry nie

2019-10-22
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus deel die ontsteltenis van Christen-groepe rakende die kunswerke van 'n leerling aan die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Dié voorval plaas weereens klem op die spanning tussen gemeenskappe se gevestigde waardestelsels en die radikale individualisme van die liberale... Lees verder


Kunsuitstalling by Grantleigh Curro-skool: Onderwys is nooit waardevry nie

2019-10-22
Die Redaksie

"Die VF Plus deel die ontsteltenis van Christen-groepe rakende die kunswerke van 'n leerling aan die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Dié voorval plaas weereens klem op die spanning tussen gemeenskappe se gevestigde waardestelsels en die radikale individualisme van die liberale... Lees verder


Hidrobreking: VF Plus wonder wat is aan die broei

2019-10-23
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus neem met kommer daarvan kennis dat die departement van mineraal- en energiesake blykbaar vasbeslote is om skaliegas in die Karoo te ontgin, ongeag die terugslae. Dit is al wat van onlangse mediaberigte en die antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus afgelei kan word.

Weerstand... Lees verder


Hidrobreking: VF Plus wonder wat is aan die broei

2019-10-23
Die Redaksie

"Die VF Plus neem met kommer daarvan kennis dat die departement van mineraal- en energiesake blykbaar vasbeslote is om skaliegas in die Karoo te ontgin, ongeag die terugslae. Dit is al wat van onlangse mediaberigte en die antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus afgelei kan word," sê... Lees verder


Minister Nzimande wil alle hoër onderwys in diens van kulturele imperialisme stel

2019-10-29
Dr. Wynand Boshoff

Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, wil nie alleenlik openbare universiteite nie, maar ook private hoër onderwysinstellings, vir kulturele onderdrukking gebruik.

Dit is die enigste redelike afleiding wat gemaak kan word na aanleiding van dr. Nzimande se onlangse antwoorde ... Lees verder


Minister Nzimande wil alle hoër onderwys in diens van kulturele imperialisme stel

2019-10-29
Die Redaksie

"Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, wil nie alleenlik openbare universiteite nie, maar ook private hoër onderwysinstellings, vir kulturele onderdrukking gebruik," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër onderwys.

"Dit is die enigste redelike ... Lees verder


VF Plus verwerp begrotingsverslag vir basiese onderwys

2019-11-05
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het vandag die begrotingsverslag vir basiese onderwys verwerp. Terwyl die party erken dat onderwys tans meer stabiel is as 'n dekade gelede toe die huidige minister in haar pos aangestel is, is daar 'n bykans oneindige lang lys van probleme.

Die sentrale fout, waaruit talle ander... Lees verder


Seksvoorligting: Departement van basiese onderwys moet oop kaarte speel

2019-11-05
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys se jongste verklaring oor sy hersiene omvattende seksonderrig is 'n onsamehangende dokument en skep meer vrae as antwoorde.

Dit poog om weerstand teen dié projek as kwaadwillig en ongemotiveerd af te maak, maar verskaf nie helderheid nie. Die verklaring... Lees verder


VF Plus verwerp begrotingsverslag vir basiese onderwys

2019-11-05
Die Redaksie

"Die VF Plus het vandag die begrotingsverslag vir basiese onderwys verwerp. Terwyl die party erken dat onderwys tans meer stabiel is as 'n dekade gelede toe die huidige minister in haar pos aangestel is, is daar 'n bykans oneindige lang lys van probleme," sê dr. Wynand Boshoff.

"Hierdie... Lees verder


Mynbou het blink- en donker kant met hidrobreking wat ‘n donker wolk op die horison is

2019-11-06
Dr. Wynand Boshoff

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag - departement van minerale hulpbronne)

 

Mynbou in Suid-Afrika toon tans ʼn blink- en ʼn donker kant met hidrobreking wat soos ʼn donker wolk op die horison lê.

Mynbou regoor die wêreld het 'n blink kant en 'n donker kant. Die blink... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 16 17 »