Soek Resultate - "DrWynandBoshoff"

Implikasies van privatisering van Eskom vir energiesekerheid – VF Plus kan nie wag nie

2021-03-11
Die Redaksie

Debat in parlement aangevra deur die EFF oor implikasies van privatisering vir Eskom en energie-sekerheid

"Die gesprek oor die privatisering van staatsondernemings is 'n algemene debatspunt vir ekonomiese teoretici, maar ook 'n warm gesprekspunt in spesifieke omgewings - byvoorbeeld waar dit oor... Lees verder


Skepping van veilige kuberomgewing wat die nasie en ekonomie beskerm, deur toepassing van toepaslike wetenskap- en innovasie-strategieë

2021-03-11
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement)

'n Debat oor toepaslike wetenskap- en innovasie-strategieë om 'n veilige kuberomgewing te skep wat die nasie en ekonomie beskerm, is die soort Utopiese versugting vir 'n meganisme om alles wat goed, reg en deugsaam is, te dek. Amper asof dit so eenvoudig is soos: "Ons... Lees verder


Openbare en onafhanklike instellings vir hoër onderwys: VF Plus eis gelyke erkenning vir gelyke werk

2021-03-17
Dr. Wynand Boshoff

Volgens wet word hoër (tersiêre) onderwysinstellings wat aan die staat behoort, toegelaat om "universiteite" genoem te word, terwyl dié in privaatbesit as "instellings van hoër onderwys" bekend moet staan.

Hoewel onafhanklike instellings van hoër onderwys grade mag... Lees verder


Desentraliseer opwekking van elektrisiteit en slaan korrupsie hok

2021-04-08
Dr. Wynand Boshoff

Die korrupsievoos Suid-Afrikaanse publiek het nog 'n vuishou gekry met mediaberigte wat dui op olieberging wat vir Eskom teen opgeblase pryse gedoen is in ruil vir onder meer skenkings aan die ANC.

Die bewerings is luidens die berigte deel van 'n forensiese verslag wat die Bowman-regsfirma aan... Lees verder


Desentraliseer opwekking van elektrisiteit en slaan korrupsie hok

2021-04-08
Die Redaksie

"Die korrupsievoos Suid-Afrikaanse publiek het nog 'n vuishou gekry met mediaberigte wat dui op olieberging wat vir Eskom teen opgeblase pryse gedoen is in ruil vir onder meer skenkings aan die ANC," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van mineraal- en energiesake.

... Lees verder

Betogings voor kantoor van Noord-Kaap se premier: Frustrasie met swak dienslewering kan weer oorkook

2021-04-15
Dr. Wynand Boshoff

Betogings oor swak dienslewering, veral met betrekking tot watervoorsiening en doeltreffende riolering, is die gevolg van jarelange frustrasie. In 2018 het dit tot ontwrigting en geweld gelei wat vir Kimberley ongekend was. Die gebrek aan vordering sedertdien, kan dieselfde gevolge hê.

... Lees verder

Spanning in Prieska oor mynbou: VF Plus bekommerd oor ekonomiese gevolge

2021-05-10
Dr. Wynand Boshoff

Oor die afgelope weke was Prieska in die Noord-Kaap herhaaldelik in die nuus weens inwoners se ontevredenheid met hernude kopermynbou by Copperton, buite Prieska. Die VF Plus is bekommerd daaroor dat spanning hieroor opbou en die meestal vreedsame omgewing destabiliseer.

Vrees dat die betrokke... Lees verder


‘n Hegte verhouding tussen opleidinginstansies en die gemeenskap is die wenstrategie wat hoër onderwys en opleiding nie wil volg nie

2021-05-13
Werner Weber

(Begrotingsposdebat in parlement: Hoër onderwys en opleiding)

Die departement van hoër onderwys en opleiding volg ontoepaslike ideologiese uitgangspunte, wat die harde werk van talle rolspelers neutraliseer. Eerder as gratis hoër onderwys, moet toeganklike lenings toegestaan word;... Lees verder


Departement van bosbou, visserye en omgewing wat toekomstige geslagte verteenwoordig swak befonds

2021-05-14
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsposdebat in parlement: Bosbou, visserye en omgewing)

Die departement van bosbou, visserye en omgewing het die moeilike taak om toekomstige geslagte in huidige besluitneming te verteenwoordig. Die omgewingsimpak van woongebiede, paaie, myne of industrieë, is nie vooraf waarneembaar... Lees verder


Minerale hulpbronne en energie: Dit lyk nie of die departement vir die toekoms beplan nie

2021-05-18
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsposdebat in parlement: Minerale hulpbronne en energie)

Om mynbou en energie te beplan en te reguleer, is die doel van die departement van minerale hulpbronne en energie. Tog lyk dit asof daar geen visie in die departement is nie. Dit is wat 'n mens kan aflei uit wat in die praktyk in... Lees verder


« 1 2 ... 14 15 16 17 18 »