Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Polisie se landelike veiligheidsplan beteken niks sonder uitvoering

2019-10-22
Dr Pieter Groenewald

Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder


Polisie se landelike veiligheidsplan beteken niks sonder uitvoering

2019-10-22
Die Redaksie

"Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder


Begroting voldoen nie aan basiese vereistes om staat se skuldkrisis af te weer nie

2019-10-30
Dr Pieter Groenewald

Die belangrike mediumtermyn-begrotingsraamwerk van mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, voldoen nie aan die basiese vereistes om die skuldkrisis waarin die land gedompel is, te besweer nie. Dit raak toenemend duidelik dat die ANC bloot nie die vermoë het om die situasie om te keer nie.

... Lees verder

BLF finaal gederegistreer as politieke party ná VF Plus-optrede

2019-11-05
Dr Pieter Groenewald

Die politieke party Black First Land First (BLF) is finaal gederegistreer as politieke party. Die Kieshof van Suid-Afrika het gister die BLF se appèlaansoek teen sy deregistrasie in Julie vanjaar finaal van die hand gewys.

Ingevolge artikel 16(1)(c) van die Wet op die Verkiesingskommissie... Lees verder


BLF finaal gederegistreer as politieke party ná VF Plus-optrede

2019-11-05
Die Redaksie

"Die politieke party Black First Land First (BLF) is finaal gederegistreer as politieke party. Die Kieshof van Suid-Afrika het gister die BLF se appèlaansoek teen sy deregistrasie in Julie vanjaar finaal van die hand gewys," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Ingevolge artikel... Lees verder


President moet LUR wat R90 000 per maand vir huurmotor betaal skors om erns oor vermorsing te wys

2019-11-11
Dr Pieter Groenewald

ʼn Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat ʼn ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is.

Indien die ... Lees verder


President moet LUR wat R90 000 per maand vir huurmotor betaal skors om erns oor vermorsing te wys

2019-11-11
Die Redaksie

"ʼn Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat ʼn ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is," sê... Lees verder


MRK moet sê oor ondersoek teen adv. Buang Jones

2019-11-12
Dr Pieter Groenewald

Die uitlating van adv. Buang Jones, nasionale hoof van regsdienste by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) dat daar geen formele ondersoek teen hom is rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, bring die integriteit van die MRK verder in die gedrang.

Die MRK moet nou sê of hy... Lees verder


MRK moet sê oor ondersoek teen adv. Buang Jones

2019-11-12
Die Redaksie

"Die uitlating van adv. Buang Jones, nasionale hoof van regsdienste by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) dat daar geen formele ondersoek teen hom is rakende die Eben Etzebeth-aangeleentheid nie, bring die integriteit van die MRK verder in die gedrang," sê dr. Pieter Groenewald, VF ... Lees verder


ANC-regering probeer blaam skuif oor sy onvermoë om misdaad te bestry

2019-11-14
Dr Pieter Groenewald

(Parlementêre debat: Die toename in geweldsmisdaad in Suid-Afrika en die regering se verantwoordelikheid om burgers se lewens en hul eiendom te beskerm)

 

Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer, maar wanneer die ANC-regering met die realiteit daarvan gekonfronteer word, probeer hy die... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 42 43 »