Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Goeie en slegte nuus in begroting, maar geld word steeds vermors op bodemlose putte soos die SAL en die padongelukkefonds

2020-02-26
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van finansies, Tito Mboweni, dat daar wel verligting vir belastingbetalers gaan wees, veral met betrekking tot die verandering in die inkomste-skale van persoonlike inkomstebelasting," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier in reaksie... Lees verder


Nog 95 000 slaan saam met die VF Plus terug teen onteiening sonder vergoeding

2020-02-28
Dr Pieter Groenewald

ʼn Verdere 95 000 mense van regoor Suid-Afrika het hul stemme gevoeg by dié van die VF Plus in die party se jongste “Slaan Terug”-veldtog teen onteiening sonder vergoeding.

In ʼn vorige, soortgelyke veldtog, het meer as 100 000 mense hul stem by die VF Plus gevoeg om beswaar aan... Lees verder


Kaping van koeriervoertuig met vuurwapenlisensies bevorder misdaad

2020-03-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is.

Duisende lisensies is in die proses geroof en ... Lees verder


Hofbevinding wys OB is onbevoeg vir haar werk

2020-03-10
Dr Pieter Groenewald

Die bevinding van die hooggeregshof in Pretoria in die saak oor die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se bevinding oor die skenking van R500 000 aan president Cyril Ramaphosa, dien as bewys dat sy onbevoeg is vir haar pos.

Die bevindinge teen Mkhwebane wat onder meer lui sy is... Lees verder


VF Plus verwelkom maatreëls om koronavirus te beveg; vra alle Suid-Afrikaners om saam te werk

2020-03-15
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die maatreëls wat president Cyril Ramaphosa vandag aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te beveg en doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te staan in die aangesig van ‘n siekte wat rampspoedige gevolge vir die land en ... Lees verder


Korona: Publiek kan help om skade te beperk

2020-03-18
Dr Pieter Groenewald

Die koronavirus is ʼn gemeenskaplike vyand wat alle Suid-Afrikaners bedreig en daar moet daadwerklik hande gevat word om die skade daarvan te beperk.

Die VF Plus verwelkom daarom die oop en eerlike wyse waarop die regering die plaaslike omvang van die koronavirus-pandemie met opposisiepartye... Lees verder


Korona: Publiek kan help om skade te beperk

2020-03-18
Die Redaksie

"Die koronavirus is ʼn gemeenskaplike vyand wat alle Suid-Afrikaners bedreig en daar moet daadwerklik hande gevat word om die skade daarvan te beperk," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus verwelkom daarom die oop en eerlike wyse waarop die regering die plaaslike omvang van... Lees verder


Menseregtedag: Korona wys hoe belangrik dit is om saam te staan en mekaar te respekteer

2020-03-20
Dr Pieter Groenewald

Menseregtedag herinner die mense van Suid-Afrika daaraan dat almal in die land se menseregte gerespekteer moet word ongeag ras, geslag, geloof, ouderdom, taal of kultuur. Dit is belangrik dat almal dit besef en uitleef.

Daar kan nie sprake van menseregte wees wanneer een groep ‘n ander... Lees verder


Menseregtedag: Korona wys hoe belangrik dit is om saam te staan en mekaar te respekteer

2020-03-20
Die Redaksie

"Menseregtedag herinner die mense van Suid-Afrika daaraan dat almal in die land se menseregte gerespekteer moet word ongeag ras, geslag, geloof, ouderdom, taal of kultuur. Dit is belangrik dat almal dit besef en uitleef," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Daar kan nie sprake van... Lees verder


Totale inperking: Tyd vir saamstaan in groot krisisuur het aangebreek

2020-03-23
Dr Pieter Groenewald

Die aankondiging van president Cyril Ramaphosa van ‘n nasionale inperking van die vryheid van beweging van mense in Suid-Afrika, is ‘n drastiese stap, maar die Covid 19-virus vereis drastiese stappe om ‘n rampspoedige verspreiding van die virus te voorkom.

Die weermag se toetrede ... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 10 11 »