Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Taverne-slagtings dui op diepliggende probleme in polisie en strafregstelsel

2022-07-10
Dr Pieter Groenewald

Die reeks skietvoorvalle sedert Donderdag in tavernes in Pinetown, Pietermaritzburg, Katlehong en Orlando in Soweto, dui op diepliggende probleme in die polisie en ernstige gebreke in die strafregstelsel.

Tot dusver is 22 persone in die voorvalle dood en 22 beseer waarvan etlike in ʼn kritieke... Lees verder

Noodtoestand oor krag is onnodig en nie die oplossing

2022-07-14
Dr Pieter Groenewald

'n Noodtoestand oor krag is nie nodig om die huidige elektrisiteitskrisis op te los nie.

Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, word deur die Elektrisiteitsreguleringswet in staat gestel om die huidige administratiewe rompslomp ten opsigte van byvoorbeeld privaat... Lees verder

VF Plus-leier moedig inwoners van Wyk 42 in Tshwane-metro aan om VF Plus se hand te versterk vir beter dienslewering

2022-07-22
Wouter Wessels

Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald het vandag Wyk 42 in die Tshwane-metro besoek as deel van die party se veldtog vir die komende tussenverkiesing in dié wyk.

Dr. Groenewald het tydens sy besoek gesê dat die tussenverkiesing wat op 3 Augustus plaasvind, aan inwoners die... Lees verder

Misdaadstatistiek: Vroue en kinders toenemend die slagoffers van geweldsmisdaad

2022-08-19
Dr Pieter Groenewald

Luidens die polisie se jongste misdaadstatistiek vandag was die moordsyfer in Suid-Afrika in die tweede kwartaal vanjaar (April tot Junie) die hoogste in die afgelope vyf jaar en veral geweldsmisdaad teen vroue en kinders het skerp toegeneem.

Altesame 6 424 mense is in die tweede kwartaal vanjaar... Lees verder

“Kill the boer” kan as niks anders as haatspraak beskou word nie

2022-08-25
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus is teleurgesteld in die uitspraak van die Gelykheidshof in Johannesburg wat vandag verklaar het die slagspreuk en die sing van die struggle-lied ‘’Kill the boer” is nie haatspraak nie.

Regter Edwin Molahlehi het laat blyk dat daar wel tegniese punte is wat die... Lees verder

Tydelike bewys van die goedkeuring van vuurwapenlisensie ʼn welkome stap

2022-09-15
Dr Pieter Groenewald

Die besluit van die polisie om deur ‘n bewys in die vorm van ’n tydelike dokument te bevestig dat ’n vuurwapen-eienaar se lisensie goedgekeur is, word verwelkom.

Dit sal dit nou makliker en vinniger maak vir vuurwapen-eienaars wat wag vir hul lisensie, om toegang tot hul... Lees verder

Onteieningswetsontwerp moet in Grondwethof getoets word (Debat in parlement: Wetsontwerp op Onteiening)

2022-09-28
Dr Pieter Groenewald

Die Wetsontwerp op Onteiening hou ernstige ekonomiese gevolge in en moet in die Grondwethof getoets word want die VF Plus is oortuig daarvan dat dit ongrondwetlik is.

Dit wetsontwerp is oneerlik. Die aanhef begin met Artikel 25 van die Grondwet. Daarmee wil die indruk gewek word dat dit in lyn is... Lees verder

Stortvloed plaasaanvalle en -moorde in weke ná hof “Kill the boer” toelaat

2022-09-30
Dr Pieter Groenewald

In net meer as ʼn maand nadat die Gelykheidshof op 25 Augustus (verlede maand) beslis het die struggle-lied ‘’Kill the boer” is nie haatspraak nie, was daar ʼn stortvloed plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika.

Sedert 26 Augustus is agt mense vermoor en talle beseer in nóg... Lees verder

« 1 2 ... 37 38 39 40 41 »