Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Polisie kortwiek wettige voornemende vuurwapen-eienaars met swak diens

2021-09-15
Dr Pieter Groenewald

ʼn Nuusberig (Wapenlisensie hernu ‘soos Matriek skryf’, Netwerk24: 15 September 2021) dat lang rye mense daagliks by polisiekantore moet staan en wag om aansoek te doen vir ʼn nuwe vuurwapenlisensie of die hernuwing van ʼn lisensie, en waar slegs twintig aansoeke per dag hanteer word, is... Lees verder


Krisis met DNS-toetse buite beheer nieteenstaande beloftes van polisie

2021-09-20
Dr Pieter Groenewald

Ten spyte van die regering en die polisie se versekerings dat die agterstand met forensiese DNS-toetse in misdaadverwante sake aandag geniet, hoe meer kritiek raak die situasie.

Luidens die antwoord op ʼn amptelike vraag van die VF Plus was die agterstand in DNS-toetse teen Februarie vanjaar 172... Lees verder


Grondwet waarborg elke inwoner van die land se reg op ʼn kultuur-erfenis

2021-09-24
Dr Pieter Groenewald

Die aanhef tot Suid-Afrika se Grondwet lui onder meer dat die land behoort aan almal wat daarin woon, verenig in hul verskeidenheid. Dit waarborg daarom elkeen wat in die land woon, se reg op ʼn kultuur-erfenis.

Dit beteken dat erkenning gegee moet word aan verskeidenheid van tale, kulture en... Lees verder


Suid-Afrika se ekonomie kan geen vorm van Covid-19-inperkings langer bekostig nie

2021-09-30
Dr Pieter Groenewald

Die beste bedoelings met die Covid-19-inperkingsmaatreëls kan nie meer opgeweeg word teen die rampspoedige en tragiese gevolge van ʼn gebroke ekonomie en werkloosheid wat groei teen ʼn skrikwekkende tempo van bykans 600 000 kwartaalliks nie.

President Cyril Ramaphosa moes teen hierdie... Lees verder


Hoofregter: Ontstellend dat mense soos Mkhwebane en Hlophe genomineer is

2021-10-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vind dit ontstellend dat daar instellings en mense kan wees wat omstrede persone soos regter John Hlophe en die huidige openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, kon nomineer vir die pos van hoofregter van Suid-Afrika.

Mkhwebane se onbevoegdheid as OB is van só ’n... Lees verder


Storm om nasionale polisiekommissaris sleg vir misdaadbestryding

2021-10-07
Dr Pieter Groenewald

Die nuus dat die nasionale kommissaris van polisie, genl. Khehla Sitole, redes aan president Cyril Ramaphosa moet verskaf oor waarom hy nie geskors moet word nie, is slegte nuus vir die polisie én vir die mense van Suid-Afrika wat misdaadbestryding aanbetref.

Dit wil voorkom asof hierdie... Lees verder


Bekendstelling van VF Plus-manifes 2021: Die verval kan gestop word

2021-10-09
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus se manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November is ʼn boodskap van hoop. ʼn Boodskap dat dit wel moontlik is om die verval van plaaslike regering in Suid-Afrika te stuit en te stuur in ʼn rigting wat tot voordeel van almal in Suid-Afrika sal wees.

Dit word duidelik... Lees verder


Wysiging aan die Wet op die Regulering van Private Sekuriteitsindustrie skadelik vir die industrie en kan werksverliese veroorsaak

2021-10-12
Dr Pieter Groenewald

Die Wysigingswetsontwerp op die Regulering van die Private Sekuriteitsindustrie wat gister deur pres. Cyril Ramaphosa afgeteken is, is ondeurdag en kan die industrie groot skade aandoen. Die wysigings is gegrond op gebrekkige inligting oor onder meer aandeelhouding van buitelandse maatskappye in... Lees verder


« 1 2 ... 30 31 32 33 34 »