Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Kabinetskommeling: President tas mis

2021-08-05
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.

Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister ... Lees verder


ANC se keuse as speaker nie tot voordeel van die parlement

2021-08-19
Dr Pieter Groenewald

Die verkiesing van Nosiviwe Mapisa-Nqakula as speaker van Nasionale Vergadering (NV) kom as geen verrassing vir die VF Plus nie. Die ANC het ʼn meerderheid in die NV en dit was ʼn gegewe dat die regerende party haar as sy kandidaat sou ondersteun.

ʼn Opmerking van mnr. Bheki Cele (minister van... Lees verder


Misdadigers besig om stryd teen polisie te wen

2021-08-20
Dr Pieter Groenewald

Die skokkende toename in die amptelike misdaadsyfers van Suid-Afrika is ʼn bewys dat die polisie teen ʼn vinnige tempo besig is om die stryd teen misdaad te verloor.

Dit dien ook as bewys dat daar diepgaande probleme in die polisiemag is en dat die regering nie in staat is om dit reg te ruk nie.

... Lees verder

Agterstand in DNS-toetse faal vroue en kinders van Suid-Afrika

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

In vandag se parlementêre portefeuljekomitee vir polisie is bekend gemaak dat die agterstand met die toetsing van DNS-monsters en ander forensiese materiaal wat ter sprake is in sake van geslagsgegronde geweld, tans staan op 90 201.

Dit het skerp toegeneem sedert 15 Mei vanjaar met die... Lees verder


Speel oop kaarte oor Zuma se sogenaamde terminale siekte

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat oudpresident Jacob Zuma se dokters nagelaat het om ’n mediese verslag oor sy toestand betyds in te dien by die hof in die wapenskandaal-saak, skep agterdog en laat die vraag ontstaan of Zuma werklik so siek is soos wat beweer word en of hy die afgelope agtien maande wel ’n... Lees verder


Ramaphosa moet pa staan vir Julie-onrus

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement: Oorsigbesoek van polisie-komitee aan KwaZulu-Natal en Gauteng na onlangse onrus)

Suid-Afrikaners was vanaf 7 tot 16 Julie vanjaar die ooggetuie van grootskaalse opstande, plundering en die vernietiging nie net van winkelsentrums en sake-ondernemings nie, maar ook van die... Lees verder


VF Plus gekant teen heropening van registrasieproses vir plaaslike verkiesing om ANC ter wille wees

2021-08-27
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus is ten sterkste gekant teen pogings van die ANC om die Verkiesingskommissie (OVK) se kandidaat-nominasieproses vir die komende plaaslike verkiesing te laat heropen bloot omdat die ANC nie in staat was om sy kandidatelyste vir die verkiesing betyds by die OVK in te handig nie.

Die VF... Lees verder


Regering speel groot rol in rassewrywing, maar laat versoening oor aan die publiek

2021-09-03
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa is nie van mening dat die staat ʼn leidende rol moet speel om rassespanning in die land te ontlont nie en hy het die idee van ʼn nuwe vredesakkoord tussen die mense van Suid-Afrika in die vorm van ʼn Kodesa 2 vandag van die tafel gevee.

Op ʼn parlementêre vraag van die... Lees verder


VF Plus verwelkom Grondwethof-uitspraak oor plaaslike regeringsverkiesing

2021-09-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die Grondwethof se uitspraak wat bepaal dat die plaaslike regeringsverkiesing wel volgens die Grondwetlike bepalings moet plaasvind. Die sperdatum is 1 November.

Die uitspraak is ʼn oorwinning vir grondwetlike demokrasie in die land. Die uitstel van die verkiesing sou ʼn... Lees verder


Spesiale behandeling vir Zuma het van begin gedui op vroeë vrylating

2021-09-05
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat oud-president Jacob Zuma feitlik deurentyd sy straf in die Estcourt-gevangenis se mediese afdeling uitgedien het, het gedui om spesiale bevoordeling en dit is daarom geen verrassing dat hy mediese parool ontvang het nie.

Die VF Plus het gewaarsku dat daar nie ʼn herhaling moet wees van ... Lees verder


« 1 2 ... 30 31 32 33 34 »