Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Vuurwapen-amnestie skep verwarring

2020-06-02
Dr Pieter Groenewald

Verwarring heers oor die vroeëre uitlating van die minister van polisie, Bheki Cele, dat die amnestieperiode om onwettige vuurwapens in te handig, verleng sou word. Die bestaande amnestieperiode het op 31 Mei verstryk.

Dit moet duidelik gestel word dat die minister nie die bevoegdheid het om... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Dr Pieter Groenewald

Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode.

Die VF Plus het vandag in 'n vergadering van die parlementêre polisiekomitee... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Die Redaksie

"Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus het vandag in 'n... Lees verder


Eensydige magte van ANC-regering om oor inperking te besluit is verkeerd

2020-06-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het ‘n ernstige probleem met vandag se besluit van die kabinet om die nasionale ramptoestand te verleng tot middel Julie vanjaar aangesien die parlement nie inspraak in die eensydige besluit van die regering het nie.

Ingevolge die Nasionale Rampbestuurswet kan ‘n nasionale... Lees verder


Eensydige magte van ANC-regering om oor inperking te besluit is verkeerd

2020-06-04
Die Redaksie

"Die VF Plus het ‘n ernstige probleem met vandag se besluit van die kabinet om die nasionale ramptoestand te verleng tot middel Julie vanjaar aangesien die parlement nie inspraak in die eensydige besluit van die regering het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Ingevolge die ... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen.

Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister Nkosazana Dlamini Zuma, minister van samewerkende... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-bevestiging dat buurt- en plaaswagte weer mag werk

2020-06-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die polisie dat buurt- en plaaswagte weer toegelaat gaan word om hul werk te doen," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dit is nogtans frustrerend en betreurenswaardig dat dit eers gedoen is nege dae na die regulasie (33(1)) wat minister... Lees verder


Ramaphosa-uitsprake oor rassisme: Daar is ‘n grondwetlike plig op die president om nasiebou te bevorder

2020-06-08
Dr Pieter Groenewald

Daar is ʼn grondwetlike plig op die president van Suid-Afrika om nasiebou te bevorder, en dit is daarom onaanvaarbaar dat die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa tydens die afskop van die ANC se veldtog teen rassisme, eerder onnodige wrywing kan veroorsaak.

Wanneer ʼn president van ʼn land ʼn ophef... Lees verder


Ramaphosa-uitsprake oor rassisme: Daar is ‘n grondwetlike plig op die president om nasiebou te bevorder

2020-06-08
Die Redaksie

"Daar is ʼn grondwetlike plig op die president van Suid-Afrika om nasiebou te bevorder, en dit is daarom onaanvaarbaar dat die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa tydens die afskop van die ANC se veldtog teen rassisme, eerder onnodige wrywing kan veroorsaak," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


Onafhanklike kandidate: Verandering aan kiesstelsel kan ANC bevoordeel

2020-06-11
Dr Pieter Groenewald

Die uitspraak van die Grondwethof dat onafhanklike kandidate hulself verkiesbaar kan stel vir verkiesings op provinsiale- en nasionale vlak, moet met omsigtigheid benader word. ʼn Verandering aan die huidige kiesstelsel kan van so ʼn aard wees dat dit die ANC kan bevoordeel en meer setels aan hom in... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 ... 15 »