Soek Resultate - "DrCornéMulder"

Afrika-lande wat na die toekoms kyk vorder; die wat terugkyk soos Suid-Afrika, misluk

2019-11-07
Dr Corné Mulder

(Debat in parlement: Bevordering van die Afrika Unie-Agenda 2063)

 

Die visie vir die Afrika Unie (AU) tot 2063 is hoofsaaklik ekonomiese groei en vooruitgang. Talle Afrika-lande wat hul fokus op die toekoms rig, is wel suksesvol, terwyl lande soos Suid-Afrika, wat die toekoms in wil beweeg... Lees verder


Afrika-lande wat na die toekoms kyk vorder; die wat terugkyk soos Suid-Afrika, misluk

2019-11-07
Die Redaksie

"Die visie vir die Afrika Unie (AU) tot 2063 is hoofsaaklik ekonomiese groei en vooruitgang. Talle Afrika-lande wat hul fokus op die toekoms rig, is wel suksesvol, terwyl lande soos Suid-Afrika, wat die toekoms in wil beweeg met sy fokus op die verlede, ekonomies misluk," sê Corné... Lees verder


ANC se driebeenspan trek dwars

2019-11-13
Dr Corné Mulder

(Ledeverklaring in die parlement)

Anders as die Springbokke is die ANC se drieparty-alliansie ʼn verdeelde span met vakbonde wat nie bereid is om saam te speel om sukses te behaal nie.

Verlede week het die minister van finansies, Tito Mboweni, dit duidelik gemaak dat Suid-Afrika in ʼn ernstige... Lees verder


ANC se driebeenspan trek dwars

2019-11-13
Die Redaksie

"Anders as die Springbokke is die ANC se drieparty-alliansie ʼn verdeelde span met vakbonde wat nie bereid is om saam te speel om sukses te behaal nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Verlede week het die minister van finansies, Tito Mboweni, dit duidelik gemaak dat... Lees verder