Soek Resultate - "DrCornéMulder"

ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Die Redaksie

"Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Dr Corné Mulder

Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane.

Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die parlementêre Artikel 194-ondersoekkomitee van 36 lede oor die bevoegdheid van... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Die Redaksie

"Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en parlementêre hoofsweep.

"Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die... Lees verder


Marknavorsing wys groeiende steun vir onafhanklike Wes-Kaap

2021-08-12
Dr Corné Mulder

Navorsing van die internasionale marknavorsingsmaatskappy Victory Research wat vandag bekend gemaak is, toon ʼn duidelike toename in steun vir ʼn onafhanklike Wes-Kaap en dat die meeste Wes-Kapenaars nou ten gunste daarvan is.

Die VF Plus in die Wes-Kaap verwelkom die uitslag van dié... Lees verder


Marknavorsing wys groeiende steun vir onafhanklike Wes-Kaap

2021-08-12
Dr Corné Mulder

Navorsing van die internasionale marknavorsingsmaatskappy Victory Reasearch wat vandag bekend gemaak is, toon ʼn duidelike toename in steun vir ʼn onafhanklike Wes-Kaap en dat die meeste Wes-Kapenaars nou ten gunste daarvan is.

Die VF Plus in die Wes-Kaap verwelkom die uitslag van dié... Lees verder


Adv. Lennit Max VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad-metro

2021-09-22
Dr Corné Mulder

Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro vir die komende plaaslike verkiesing is adv. Lennit Max. Die onderburgemeesterskandidaat is raadslid Erika Botha-Rossouw. Hulle sal saam as ʼn sterk span die VF Plus se vaandel dra in die Kaapstad-metro gedurende die 2021-plaaslike... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »