Soek Resultate - "DrCornéMulder"

Slaggate mag nie nog lewens eis nie

2021-03-18
Dr Corné Mulder

Daar kan nie toegelaat word dat vervalle paaie en slaggate verdere menselewens eis nie en die onlangse dood van verskeie motoriste is ʼn aanklag teen die ANC-regering op alle vlakke wat geen erg het aan die instandhouding van infrastruktuur nie.

Die VF Plus het vandag die parlement van Suid-Afrika... Lees verder


FAK-sangbundel nodig vir US se koshuisstudente

2021-03-30
Dr Corné Mulder

ʼn Duisend rand beloning vir die naam van die selfaangestelde taalimperialis van die Universiteit Stellenbosch (US) sodat ʼn FAK-sangbundel aan haar en ʼn manlike a capella-koor van die universiteit geskenk kan word om kennis te neem van die heerlike saamsing-liedere in Afrikaans.

Dit is klaarblyklik ... Lees verder


Regering moet optree teen wesenlike Isis-bedreiging in Suid-Afrika

2021-03-31
Dr Corné Mulder

Alle aanduidings is daar dat die terreurgroep Isis en ander ekstremistiese Moslemgroepe reeds ’n vastrapplek het in Suid-Afrika en dit sou uiters onverantwoordelik van die ANC-regering wees om nie daadwerklike stappe te neem teen die bedreiging nie.

Die VF Plus doen daarom ’n dringende ... Lees verder


Regering moet optree teen wesenlike Isis-bedreiging in Suid-Afrika

2021-03-31
Die Redaksie

"Alle aanduidings is daar dat die terreurgroep Isis en ander ekstremistiese Moslemgroepe reeds ’n vastrapplek het in Suid-Afrika en dit sou uiters onverantwoordelik van die ANC-regering wees om nie daadwerklike stappe te neem teen die bedreiging nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


ANC-regering kies kant van terrorisme in Israel-Palestina-konflik en moet die soewereiniteit van Israel eerbied

2021-05-11
Dr Corné Mulder

(Ledeverklaring in parlement)

Die ANC-regering het nog nooit ‘n geheim gemaak van sy vyandigheid teenoor Israel nie en kies nou weer die kant van terrorisme in die Israel/Palestynse konflik. Dit is tyd dat die ANC Israel se soewereiniteit eerbiedig.

Die konflik wat tans in Jerusalem ontvou... Lees verder


ANC-regering kies kant van terrorisme in Israel-Palestina-konflik en moet die soewereiniteit van Israel eerbied

2021-05-11
Die Redaksie

"Die ANC-regering het nog nooit ‘n geheim gemaak van sy vyandigheid teenoor Israel nie en kies nou weer die kant van terrorisme in die Israel/Palestynse konflik. Dit is tyd dat die ANC Israel se soewereiniteit eerbiedig," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep... Lees verder


Suid-Afrika se internasionale fokus moet op herstel van ekonomie wees en inmenging in soewereine lande se huishoudelike sake moet end kry

2021-05-20
Dr Corné Mulder

(Begrotingsposdebat in parlement: Internasionale betrekkinge en samewerking)

Suid-Afrika se departement van internasionale betrekkinge en samewerking moet fokus op dít wat van kritieke belang vir die land is soos die herstel van die ekonomie deur beleggers te lok, die ontsluiting van... Lees verder


Sukses van Suid-Afrika se Grondwet kan gemeet word aan ANC-regering se vergrype

2021-05-28
Dr Corné Mulder

(Debat in die parlement oor die 25ste herdenking van die Grondwet)

‘n Grondwet stel die raamwerk en reëls waarbinne ’n grondwetlike bestel funksioneer. In Suid-Afrika se geval is daar vele lofsange oor sy Grondwet, selfs dat dit die beste ter wêreld is. Die waarheid is egter ... Lees verder


Veel kan gedoen word om parlement beter te laat funksioneer

2021-06-01
Dr Corné Mulder

(Begrotingsposdebat in parlement: Parlement)

Veel kan gedoen word om die parlement van Suid-Afrika beter te laat funksioneer en daarmee saam sy baie belangrike oorsigrol te verbeter.

Die Grondwet van Suid-Afrika maak dit in Artikel 42(3) duidelik wat die parlement van Suid-Afrika se plig en... Lees verder


ANC het nog nie stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander

2021-07-09
Dr Corné Mulder

Die ANC het nog nie die stryd gewen om Artikel 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie en die VF Plus doen ‘n beroep op die publiek om nou saam met die party te staan om seker te maak dat dit nie gebeur nie.

Die ANC-meerderheid van die veelparty... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »