Soek Resultate - "DrCornéMulder"

Provinsies, private instansies moet betrek word by verspreiding van Covid-19-entstof

2021-01-21
Die Redaksie

"Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd," sê dr.... Lees verder


Regering nie werd dat groot deel van Kaapstad ʼn volle dag tot stilstand kom

2021-02-11
Dr Corné Mulder

Dit is onaanvaarbaar en onsensitief van die ANC-regering om ʼn groot deel van Kaapstad ʼn volle dag tot stilstand te dwing vir ‘n uurlange staatsrede om seweuur die aand waar die kernprobleme van die land in elk geval jaar na jaar gesystap word.

Talle paaie en areas rondom die parlement en in... Lees verder


Regering nie werd dat groot deel van Kaapstad ʼn volle dag tot stilstand kom

2021-02-11
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar en onsensitief van die ANC-regering om ʼn groot deel van Kaapstad ʼn volle dag tot stilstand te dwing vir ‘n uurlange staatsrede om seweuur die aand waar die kernprobleme van die land in elk geval jaar na jaar gesystap word," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Groot waaksaamheid nodig teen plaasaanvalle in Wes-Kaap

2021-02-25
Dr Corné Mulder

Nuwe denke oor die wesenlike gevaar van plaasaanvalle is nodig in die Wes-Kaap waar dié gewelddadige misdaadverskynsel nog nie werklik so alledaags is soos in ander dele van die land nie.

Groot paraatheid en voorbereiding sal help voorkom dat plaasaanvalle ʼn gewoonte-misdaad in dié... Lees verder


Dubbele standaarde van ANC en EFF oor eNCA-verslaggewer verstom

2021-03-02
Dr Corné Mulder

Die dubbele standaarde van die ANC en die EFF oor die masker-voorval waarby ʼn joernalis van die tv-nuuskanaal eNCA betrokke was, is verstommend. Albei partye dring aan op optrede teen die nuuskanaal en die joernalis, Lyndsay Dentlinger.

Die VF Plus het vandag in ʼn brief aan die Speaker van die... Lees verder


Dubbele standaarde van ANC en EFF oor eNCA-verslaggewer verstom

2021-03-02
Die Redaksie

"Die dubbele standaarde van die ANC en die EFF oor die masker-voorval waarby ʼn joernalis van die tv-nuuskanaal eNCA betrokke was, is verstommend. Albei partye dring aan op optrede teen die nuuskanaal en die joernalis, Lyndsay Dentlinger," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-hoofsweep.

"Die... Lees verder


VF Plus verwelkom besluit van parlement om voort te gaan met proses om OB uit haar pos te verwyder

2021-03-16
Dr Corné Mulder

Die VF Plus verwelkom die besluit dat die parlement voortgaan met die proses om die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, uit haar pos te verwyder.

Die kantoor van die OB beklee ’n kritiek-belangrike rol in Suid-Afrika aangesien dit die hoogste waghond is oor die regering.

... Lees verder

VF Plus verwelkom besluit van parlement om voort te gaan met proses om OB uit haar pos te verwyder

2021-03-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die besluit dat die parlement voortgaan met die proses om die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, uit haar pos te verwyder," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Die kantoor van die OB beklee ’n kritiek-belangrike rol in Suid-Afrika... Lees verder


Ministers se minagting van parlementêre vrae is minagting van aanspreeklikheid

2021-03-17
Dr Corné Mulder

Die antwoord wat adjunk-president David Mabuza vandag gegee het oor ANC-ministers se minagting van amptelike parlementêre vrae, is ʼn aanduiding van die ANC-regering se minagting van aanspreeklikheid.

Die VF Plus het aan die adj.-pres. gevra waarom 172 amptelike vrae van die onderskeie partye ... Lees verder


Ministers se minagting van parlementêre vrae is minagting van aanspreeklikheid

2021-03-17
Die Redaksie

"Die antwoord wat adjunk-president David Mabuza vandag gegee het oor ANC-ministers se minagting van amptelike parlementêre vrae, is ʼn aanduiding van die ANC-regering se minagting van aanspreeklikheid," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Die VF Plus het aan die... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »