Soek Resultate - "DrCornéMulder"

VF Plus skop af met veldtog om ANC uit die Wes-Kaap te hou

2020-09-25
Dr Corné Mulder

Die VF Plus het met die aanloop tot aanstaande jaar se plaaslike regeringsverkiesing, begin met ‘n veldtog wat daarop gemik is om die ANC in elke stadsraad uit regering in dié provinsie te hou en om ‘n werkende regering, waarvan die VF Plus deel sal wees, in die plek daarvan te... Lees verder


Beskadiging van spoor-infrastruktuur se impak strek wyd

2020-11-03
Die Redaksie

"Die beskadiging van Suid-Afrika se spoor-infrastruktuur raak nie net die armes en die werkersklas nie. Die skade strek veel wyer en die impak op die ekonomie raak almal in die land. Ryk en arm," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Prasa en Metrorail gee op hul webtuistes... Lees verder


Selfbeskikking is ‘n politieke opsie vir die Wes-Kaap

2020-11-10
Dr Corné Mulder

(Toespraak gelewer voor Kaapse Persklub)

Dr. Corné Mulder, leier van die VF Plus in die Wes-Kaap, het vandag die Kaapstadse Persklub toegespreek oor die toekomstig politieke opsies vir die mense van die Wes-Kaap. (Lees die volledige toespraak hiernaas).

Die tema wat sterk in die gesprek na ... Lees verder


Optogte soos wat die EFF vir Vrydag in Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting van die regte van wetsgehoorsame burgers

2020-11-19
Dr Corné Mulder

Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie.

Dit is kommerwekkend dat die EFF reeds deur ‘n amptelike party-twiet gedreig het om... Lees verder


Optogte soos wat die EFF vir Vrydag in Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting van die regte van wetsgehoorsame burgers

2020-11-19
Die Redaksie

"Optogte soos dié wat die EFF vir Vrydag na die Hoërskool Brackenfell beplan, is ‘n totale minagting vir die grondwetlike regte van wetsgehoorsame mense wat nie daarmee vereenselwig nie," sê dr. Cornê Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.

"Dit is kommerwekkend dat die EFF... Lees verder


Erken mekaar se diversiteit om sosiale kohesie en nie-rassigheid te bevorder

2020-11-19
Dr Corné Mulder

(Debat in parlement oor nie-rassigheid en sosiale kohesie vir 'n welvarende Suid-Afrika)

Ons wil almal graag in ‘n nie-rassige en sosiaal samehorige Suid-Afrika woon. Dit is egter bloot idealisties om nasiebou in Suid-Afrika te bevorder op enige ander wyse as om ook die diversiteit van die... Lees verder


Erken mekaar se diversiteit om sosiale kohesie en nie-rassigheid te bevorder

2020-11-19
Die Redaksie

Debat in parlement oor nie-rassigheid en sosiale kohesie vir 'n welvarende Suid-Afrika)

Dr. Corné Mulder: VF Plus-hoofsweep

 

Ons wil almal graag in ‘n nie-rassige en sosiaal samehorige Suid-Afrika woon. Dit is egter bloot idealisties om nasiebou in Suid-Afrika te bevorder ... Lees verder


EFF wys met optrede in Brackenfell hy is totaal onbetroubaar en buite beheer

2020-11-20
Dr Corné Mulder

Die EFF het vanoggend gedoen wat die VF Plus voorsien het deur geen waarde te heg aan ‘n hofbevel of sy ooreenkoms met die polisie dat net ‘n honderd mense “vreedsaam” aan die optog na die Hoërskool Brackenfell mag deelneem nie.

Teen twaalfuur was daar volgens... Lees verder


EFF wys met optrede in Brackenfell hy is totaal onbetroubaar en buite beheer

2020-11-20
Die Redaksie

"Die EFF het vanoggend gedoen wat die VF Plus voorsien het deur geen waarde te heg aan ‘n hofbevel of sy ooreenkoms met die polisie dat net ‘n honderd mense “vreedsaam” aan die optog na die Hoërskool Brackenfell mag deelneem nie," sê dr. Corné Mulder, VF... Lees verder


Provinsies, private instansies moet betrek word by verspreiding van Covid-19-entstof

2021-01-21
Dr Corné Mulder

Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd.

Die ANC het reeds ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »