Soek Resultate - "Dienslewering"

Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


Douglas se dienste stort in duie โ€“ VF Plus gryp in

2020-02-05
Die Redaksie

Douglas in die Noord-Kaapse Siyancuma-munisipaliteit nader 'n totale ineenstorting van dienste. Die VF Plus het ondersoek ingestel en is besig met 'n aksieplan.

As gevolg van verwaarlosing hou die munisipale stortingsterreine sowel as onbehandelde riool, 'n gesondheidsrisiko vir inwoners in.

Die... Lees verder


Bethal-inwoners slagoffers van munisipale wanbestuur

2020-04-03
Mnr. Werner Weber

Ingevolge die Covid 19-regulasies mag dienste nie opgeskort word in die geval van ‘n geskil tussen ล‰ munisipaliteit, kragvoorsieners en inwoners tydens die inperkingsperiode nie.

In Bethal heers egter bykans ล‰ totale gebrek aan diens. Rommel in die strate word nie gereeld gehaal nie en die... Lees verder


Munisipaliteite moet fokus op herstrukturering en dissipline van oorlaaide personeelstrukture om effektiewe en betroubare dienslewering te verseker

2020-05-09
Mnr. Michal Groenewald

Gemeenskappe in Noordwes gaan reeds geruime tyd gebuk onder swak dienslewering en die verval van basiese infrastruktuur weens wanadministrasie en wydverspreide korrupsie

Hierdie situasie het reeds gelei tot gereelde voorvalle van gemeenskapsonrus wat verdere ontwrigting veroorsaak het en plaaslike ... Lees verder


Samwu se salaris-eise immoreel

2020-06-23
Mnr. Michal Groenewald

Die munisipale werkersvakbond, Samwu, het in ‘n verklaring te velde getrek teen die nasionale tesourie en dreig opnuut om die land lam te lê met ‘n staking oor salaris-eise.

Dit staking sal volgens Samwu plaasvind indien munisipaliteite op advies van die tesourie sou afwyk van... Lees verder


Matjhabeng: Infrastruktuur op pad na ineenstorting

2020-06-26
Susan Taljaard

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat onwettige aanbouery in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) plaasvind in ‘n poging om die studentebehuisingsprobleem op te los.

‘n Huis wat oorspronklik vir een gesin... Lees verder


Departement van openbare werke dra by tot Mangaung-verval

2020-06-30
Dévar Smit

Die VF Plus het onlangs drie munisipale rekeninge van die Vrystaat se departement van openbare werke onder oë gehad. Dié departement is met sowat R191 728 op slegs een van sy eiendomme agterstallig.

Die departement se totale skuld aan die munisipaliteit van die Mangaung-metro maak deel ... Lees verder


Matjhabeng: VF Plus steun nie onwettige begroting

2020-06-30
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie aangesien dit nie, soos die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) vereis, realisties is nie.

Die munisipaliteit flous... Lees verder