Soek Resultate - "DevarSmit"

Toesmeerdery bedreig pasiënte se gesondheid

2019-10-28
Dévar Smit

Swak waterdruk in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein is ‘n sluimerende bedreiging vir pasiënte. Die VF Plus het verneem dat daar met tye op sommige vloere in dié hospitaal geen water beskikbaar is nie.

Tydens ‘n portefeuljekomiteevergadering van die Vrystaatse wetgewer... Lees verder


VF Plus vind die oorsaak van Pelonomi se waterkrisis en herstel watertoevoer

2019-10-29
Dévar Smit

Die onlangse waterkrisis in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein kan toegeskryf word aan growwe nalatigheid en 'n eenvoudige fout en die VF Plus het self ingespring en gehelp om die fout reg te stel.

Dit het aan die lig gekom dat die stopkraan buite die hospitaal toegedraai was wat veroorsaak... Lees verder


Vrystaat se departement van samewerkende regering verloën gemeenskappe

2019-11-12
Dévar Smit

Die bestuur van die Vrystaatse munisipaliteite is in ʼn jammerlike toestand terwyl die Vrystaatse LUR vir samewerkende regering, Skully Nxgangisa , dink hy hoef geen politieke verantwoordelikheid vir munisipaliteite onder sy beheer te aanvaar nie.

Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie... Lees verder


Vrystaatse LUR te bang om pa te staan vir mislukte munisipaliteite

2019-11-19
Dévar Smit

Dit is vandag weereens bevestig dat die Vrystaatse LUR van samewerkende regering, Skully Nxangisa, dink dat hy geen politieke verantwoordbaarheid vir munisipaliteite onder sy beheer hoef te aanvaar nie.

Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie geplaas is (Mafube, Masilonyana en... Lees verder


Vrystaatse provinsiale rede laat Vrystaters weereens in die steek

2020-02-25
Dévar Smit

Die provinsiale openingsrede van die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, was weereens ‘n herhaling van planne en projekte wat al voorheen aangekondig is, maar nie in die verlede gerealiseer het nie.

Baie min van hierdie projekte word aangepak aangesien die Vrystaat se finansiële krisis... Lees verder


Kleinsake-ontwikkeling, toerisme en omgewingsake: Vrystaatse regering moet verantwoordelikheid neem vir omgewing

2020-07-28
Dévar Smit

(Begrotingsposdebat in Vrystaatse wetgewer)

Die VF Plus herinner die Vrystaatse departement van kleinsake-ontwikkeling, toerisme en omgewingsake, opnuut daaraan om nie sy verantwoordelikheid teenoor die omgewing af te skeep nie.

Meeste Vrystaatse stortingsterreine voldoen nie aan die minimum... Lees verder


Tesourie moet aanhou om luukshede uit begroting te sny

2020-07-30
Dévar Smit

(Begrotingsdebat in Vrystaat-wetgewer)

Die Vrystaat het homself voor die koms van die Covid-19-pandemie reeds in ‘n benarde ekonomiese krisis bevind. Hierdie pandemie, die inperking, ander beperkings en die irrasionele regulasies van die regering het die bestaande krisis net vererger.

Die... Lees verder