Soek Resultate - "DanieCoetzee"

Medemenslikheid moet oor politieke grense strek

2019-12-03
Die Redaksie

(Debat in Noord-Kaapse wetgewer: Nasionale maand vir die bewustheid van die regte van gestremdes)

 

Mense met gestremdhede moet nie jammer gekry, of opsy geskuif word nie. Hulle moet net die geleentheid gegun word om 'n sinvolle lewe te lei en 'n bydrae tot die gemeenskap te lewer.

Selfs al ... Lees verder


Noord-Kaapse provinsiale rede: Verbeeldingryk, maar belangrike punte gemis

2020-02-28
Die Redaksie

Die provinsiale rede van die Noord-Kaapse premier, dr. Zamani Saul, was omvattend en verbeeldingryk alhoewel enkele belangrike punte nie die nodige aandag geniet het nie.

Aan die positiewe kant verwelkom die VF Plus sy klem op die moontlike selfstandigheid van die provinsie deur die benutting van... Lees verder


Noord-Kaapse provinsiale rede: Goeie aspekte, maar kommer oor uitvoering

2020-03-03
Die Redaksie

Die Noord-Kaapse premier, dr. Zamani Saul, se provinsiale rede het getuig van visie en die VF Plus het waardering daarvoor. Tog is daar ook kommer oor die ANC-regering se vermoë om sy planne uit te voer.

Beplanning vir 'n diepseehawe by Boegoebaai, die eerste van sy soort in die provinsie,... Lees verder