Soek Resultate - "DNS-toetse"

Polisiediens wat geen DNS-monsters kan toets nie pleeg verraad teen mense van Suid-Afrika

2021-03-10
Dr Pieter Groenewald

Die erkenning van die minister van polisie, Bheki Cele, dat daar tans geen chemikalieë in enige polisie-laboratorium in die land is om DNS-monsters te kan toets nie, kom neer op verraad teen die publiek van Suid-Afrika.

Vir die minister om boonop te sê hy het “toevallig”... Lees verder


Polisiediens wat geen DNS-monsters kan toets nie pleeg verraad teen mense van Suid-Afrika

2021-03-10
Die Redaksie

"Die erkenning van die minister van polisie, Bheki Cele, dat daar tans geen chemikalieë in enige polisie-laboratorium in die land is om DNS-monsters te kan toets nie, kom neer op verraad teen die publiek van Suid-Afrika," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Vir die minister om... Lees verder


Agterstand met DNS-toetse kan net erger raak

2021-05-11
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement)

Die agterstand met misdaadverwante DNS-toetse in die polisie het in Februarie vanjaar reeds op 172 787 gestaan en die probleem kan vererger weens ʼn regsgeding oor die intellektuele besitreg van die stelsel wat met die DNS-toetsing gebruik word.

Een van de hoofredes wat... Lees verder


Agterstand met DNS-toetse kan net erger raak

2021-05-11
Die Redaksie

"Die agterstand met misdaadverwante DNS-toetse in die polisie het in Februarie vanjaar reeds op 172 787 gestaan en die probleem kan vererger weens ʼn regsgeding oor die intellektuele besitreg van die stelsel wat met die DNS-toetsing gebruik word," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder


Effek van agterstallige DNS-toetsing en toename in ernstige misdaad wek kommer

2021-05-14
Die Redaksie

"Die land se misdaadstatistiek vir die eerste drie maande van die jaar wat die minister van polisie, Bheki Cele, vanoggend bekend gemaak het, dra nie veel waarde nie aangesien die probleme met DNS-toetsing in die polisie skuldigbevindings grootliks in die wiele ry en slagoffers faal," sê dr.... Lees verder


Agterstand in DNS-toetse faal vroue en kinders van Suid-Afrika

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

In vandag se parlementêre portefeuljekomitee vir polisie is bekend gemaak dat die agterstand met die toetsing van DNS-monsters en ander forensiese materiaal wat ter sprake is in sake van geslagsgegronde geweld, tans staan op 90 201.

Dit het skerp toegeneem sedert 15 Mei vanjaar met die... Lees verder