2020-01-15
Dr. Wynand Boshoff
Die verklaring van president Cyril Ramaphosa dat sake-ondernemings en selfs gesinne voortaan toegelaat en selfs aangemoedig sal word om hul eie elektrisiteit op te wek en die surplus in die netwerk terug te voer, is iets wat die VF Plus jare reeds bepleit.
Daarom word dit verwelkom, in die hoop... Lees verder
2020-02-12
Dr Pieter Groenewald
Die tyd vir praat oor Suid-Afrika se probleme is verby. Dit sal die land nie meer red nie. Daar moet nou daadwerklik opgetree word.
Daarom is daar groot verwagtinge vir die staatsrede van president Cyril Ramaphosa wat Donderdag plaasvind. Die mense van Suid-Afrika soek nou antwoorde van die... Lees verder
2020-02-13
Dr Pieter Groenewald
Die EFF met sy ontwrigtingstaktiek het president Cyril Ramaphosa se staatsrede vir 2020 op ʼn lae noot laat begin en die president het op die teleurstellende trant voortgeborduur met geen aankondiging wat ekonomiese groei sal aanwakker nie.
Die VF Plus het voor die staatsrede gevra dat daar... Lees verder
2020-02-19
Mnr. Fanie du Toit
President Cyril Ramaphosa se staatsrede was vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn groot teleurstelling en het ʼn tragiese refleksie gebied op die gebrek aan respek, verantwoordbaarheid, waardigheid en leierskap wat vaardig is in veral die regerende ANC-party en die EFF.
Oor een saak is die president reg ... Lees verder