2021-01-19
Philip van Staden
Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder
2021-01-19
Die Redaksie
"Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder
2021-01-21
Die Redaksie
"Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd," sê dr.... Lees verder
2021-01-25
Die Redaksie
"Die uitlatings van pres. Cyril Ramaphosa by ‘n vergadering met die Progressiewe Sakeforum (PBF) dat swart ekonomiese bemagtingings-geleenthede geskep moet word met die “ontplooiing” van Covid-19-entstof, maak die deur oop vir korrupsie en wys dat die regering kaderverryking... Lees verder
2021-02-01
Die Redaksie
"Die enkele verslappings in die Vlak Drie-inperkingsregulasies wat president Cyril Ramaphosa vanaand aangekondig het, was nodig en die aanvanklike inperkings kon grootliks vermy gewees het deur beter voorbereiding en beplanning," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Dit is vir die VF... Lees verder
2021-02-09
Die Redaksie
"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet die volle verantwoordelikheid neem vir die debakel rondom die AstraZeneca Covid-19-entstof en moet pa staan vir die R120 miljoen wat vermors is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.
"Die regering het die... Lees verder
2021-02-23
Philip van Staden
(Parlementêre debat: Covid-19-inentingsprogram)
Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?
Hierdie vrae is... Lees verder
2021-08-31
Fanie du Toit
Ministers in die ANC-regering moet daarteen waak om met teenstrydige uitsprake verwarring te skep rondom die regering se standpunt oor die toediening van Covid-19-inentings en die regte van die publiek om geënt te word of nie.
Pres. Cyril Ramaphosa het dit in die onlangse verlede herhaaldelik ... Lees verder
2021-10-05
Philip van Staden
Die VF Plus neem kennis van die uitsprake van die menseregtekommissie (MRK) wat dit gister duidelik gemaak het dat, alhoewel die regering nie verpligte inentings oorweeg nie, hierdie opsie “wel ʼn laaste uitweg is”.
Die VF Plus se standpunt oor gedwonge inenting is dat die regering ʼn... Lees verder